Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Donderdag, 20 Junie 2013 12:40
Op die Zanzibar-argipel het Islamitiese militante wat daarop gemik is om alle Christene van die eilande uit te wis, kerke verbrand en geplunder en vervolgde Christene met die dood gedreig. Die druk vir…
Donderdag, 11 Oktober 2012 13:27
Islamisering neem teen 'n kommerwekkende tempo toe in Tanzanië volgens 'n biskop van die land. Biskop Bernadin Mfumbusa van Kondoa het gewaarsku dat godsdiensvryheid en ander burgerlike vryhede bedreig word deur onverdraagsame radikale…
Vrydag, 01 Junie 2012 08:44
Radikale Islamiete, wat beskryf word as dade van waansin, het verlede naweek ten minste twee kerke in Zanzibar aan die brand gesteek tydens gevegte met veiligheidsmagte. Senior lede van die 'Uamsho' (Swahili-woord vir…
Donderdag, 08 September 2011 14:08
Op Tanzanië se semi-outonome eiland Zanzibar leef Christene in 'n klimaat van vrees. Dit is 'n plek waar 'n jong man van die eiland vlug om doodsdreigemente van sy Moslem-familie te ontsnap waar…
Woensdag, 12 Januarie 2011 13:50
Radikale Islamiete het op Sondag 21 November twee kerkgeboue op Tanzanië se semi-outonome eiland Zanzibar gesloop, en gemeentelede het sedertdien doodsdreigemente ontvang. Die kerkgeboue wat aan die Tanzania Assemblies of God en die…
Saterdag, 28 September 2013 14:56
Kerkleiers van Sirië, Rusland, die Verenigde State en Europa het gesê dat 'n politieke oplossing die enigste manier is om vrede in Sirië te verseker. Hulle dring aan op 'openbare verontwaardiging' teen die…
Donderdag, 09 Junie 2011 15:22
Situasies wat gebed nodig het: Baie Siriese vlugtelinge vlug na Turkye van die gewelddadige Assad-regime. Tenks en troepe is onder bevel om op te vorder en Jisr al-Shugour aan te val nadat die…
Vrydag, 08 Junie 2012 08:30
Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Hillary Clinton, het Dinsdag gesê: 'Ons glo daar is 'n pad vorentoe en ons is gereed om dit na te streef. En ons nooi die Russe en…
Maandag, 18 Junie 2012 09:13
Herve Ladsous, VN se vredeshoof, sê die konflik in Sirië is nou 'n volskaalse burgeroorlog. Die kommentaar kom ná berigte dat die Siriese regering 'groot stukke grondgebied' in sommige stede verloor het. Die…
Donderdag, 29 Augustus 2013 20:58
Drie hospitale in daardie gebied word ondersteun deur die internasionale mediese organisasie 'Dokters Sonder Grense' (MSF) het berig dat hulle Woensdag ongeveer 3 600 pasiënte ontvang het wat neurotoksiese simptome toon in minder…
Bladsy 253 van 606