Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Donderdag, 11 Julie 2013 15:53
Dinsdag het ontploffings die sentrum van Damaskus geruk en 'n motorbom het in die Sjiïtiese kwartier van Beiroet afgegaan. – sien item 4 hierbo. Hierdie gebeure het gedien as 'n herinnering dat Sirië…
Saterdag, 04 Augustus 2012 12:51
Met die toenemende bloedvergieting in Aleppo het die hoof van die Arabiese Liga Assad se regering van gruweldade beskuldig. 'n Verslag oor die Aleppo-slagting Amnesty International het gesê: 'Talle betogers en omstanders, die…
Donderdag, 16 Junie 2011 14:20
'n Siriese gesant het Woensdag in Turkye aangekom vir krisisgesprekke met premier Tayyip Erdogan, dae nadat die Turkse leier die Siriese regering se onderdrukking van betogings as 'wreedheid' beskryf het. Die eens hegte…
Maandag, 28 November 2011 21:55
Weermag-oorlopers het dele van die Lugmag-intelligensiegebou in Harsata ('n groot militêre basis naby Damaskus) aangeval en vernietig. Dit is die Vrye Siriese Leër se mees hoëprofiel-aanval sedert teen-regeringsbetogings begin het. Die rebelle weermag…
Maandag, 24 Mei 2010 08:36
Sirië beweer dat dit die ware verdediger is van die 550 000 Palestynse vlugtelinge wat daar woon en is die tuiste van verskeie Palestynse politieke organisasies. Die verhouding tussen die twee lande is…
Vrydag, 20 Julie 2012 17:16
'n Selfmoordbomaanvaller het die Nasionale Veiligheidsgebou in Damaskus tydens 'n vergadering van kabinetsministers getref, die Minister van Verdediging vermoor en ander senior amptenare gewond. Minister van Verdediging, Dawoud Rajha (65), 'n voormalige weermaggeneraal,…
Woensdag, 16 November 2011 13:30
Ravina Shamdasani-woordvoerder van die VN se Menseregtekantoor het gesê 'Die wrede onderdrukking van onenigheid in Sirië het die lewens van meer as 3 500 Siriërs geëis. Sedert Sirië verlede week die vredesplan van…
Vrydag, 29 April 2011 08:25
Siriese staatsmedia het berig 'geweldverslae was oordrewe propaganda'; twee regeringslede het egter bedank uit protes teen gewelddadige onderdrukkings. Die biskop van die Siries-Ortodokse kerk, Philoxenos Mattias, het gesê: 'Ons is met die regering…
Vrydag, 20 April 2012 15:44
Verlede Vrydag was die begin van Paasfees vir Christene regoor die Midde-Ooste; tienduisende Christene het uit Homs na Jordanië, Libanon en Turkye gevlug. 'Ons volg gebeure in Sirië baie, baie nou. Ons het…
Donderdag, 23 Junie 2011 15:05
Veiligheidsmagte het Woensdag by Damaskus-universiteitskoshuise ingegaan, tientalle studente aangehou en sommige kamers aan die brand gesteek. Bron: 'n Geopende Deure-verslag het gesê, Christene in Sirië leef al lank in vrede met kerke wat…
Bladsy 256 van 606