Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Donderdag, 19 September 2013 18:09
Christene regoor die wêreld bid vandag vir vrede in Sirië en die welstand van miljoene vlugtelinge wat hul huise verlaat het weens die gevegte. Pous Franciskus het 'n beroep op die wêreld se…
Vrydag, 02 Maart 2012 08:49
Carl Moller by Geopende Deure skryf: 'Fundamentele Islamitiese groepe het gewelddadige betogings teen die Siriese regering georkestreer. Dit kan lei tot 'n nuwe regime wat selfs erger is as die huidige brutale president…
Vrydag, 30 Desember 2011 09:09
Terwyl ons Christus se geboorte op die 25ste gevier het, was Christene in Homs bang om hul huise te verlaat ingeval hulle deur troepe rondom die stad geskiet word. 'n Kontak in Homs…
Donderdag, 20 September 2012 14:02
In 'n ommuurde kerkhof in die ou stad van Damaskus, debatteer 'n klein groepie Siriërs of die tyd aangebreek het om uit een van die Christendom se antieke hartlande te vlug. Lede van…
Woensdag, 11 Mei 2011 14:34
Die vervolgde Egiptenaar Maher El-Gohary en sy dogter Dina het na Sirië gevlug, maar uit vrees vir Islamitiese opposisie teen bekeerlinge in Sirië het na Frankryk gevlug. Verlede jaar in Sirië het druk…
Vrydag, 27 Julie 2012 16:53
Aleppo het hewige botsings tussen rebelle en Siriese regeringsmagte beleef, is Sirië se grootste stad en is die land se industriële en finansiële sentrum. Dit het die grootste bevolking Christene in die land,…
Vrydag, 01 Junie 2012 08:41
Daar was Christene in Sirië sedert Bybelse tye en tot onlangs het die land 'n Christenbevolking van 2,3 miljoen gehuisves. Honderde duisende Christen-vlugtelinge wat uit anti-Christelike geweld in Irak vlug, het hulle ook…
Donderdag, 25 Julie 2013 15:49
Epiese vlugtelingkrisis, wrede Christelike vervolging en internasionale betrokkenheid het Sirië in beroering gebring. Die oorlog het 100 000 gedood, meer as 1,5 miljoen ontheem en 6 000 vlug daagliks. Die VN het sedert…
Maandag, 29 April 2013 16:30
'n Christen wat in Sirië woon, skryf: 'Die situasie hier in Aleppo word geleidelik erger. Gister, toe alle kerke besluit het om ’n verenigde biddag te hou, het die rebelle drie vuurpyle –…
Vrydag, 11 Januarie 2013 12:45
Ons is al baie dae in 'n dorpie, omring deur die vyandelike leër (The Free Sirian Army). Ons sit al deesdae sonder kos, en ons vroue is deur vyandelike soldate verkrag. Ons het…
Bladsy 257 van 606