Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Sondag, 24 Februarie 2013 15:26
In 'n arm sigeunerbuurt van Istanbul sit 'n Siries-Ortodokse vlugteling. Hy het as 'n tandarts in Aleppo gewerk totdat 'n gebrek aan kos, elektrisiteit, water en voortdurende vrees vir skerpskutters en ontvoering van…
Saterdag, 09 Maart 2013 15:49
Beelde van voorgestelde nuwe Turkish Airlines-uniforms is aanlyn uitgelek, en in Turkye waar oënskynlik onbenullige sake bitter wedstryde oor identiteit kan word, ontlok die uitgelekte voorstelle passievolle reaksies van die sekulêres en die…
Donderdag, 13 Junie 2013 18:36
'n Maatskappy met noue bande met die regering wat van voorneme is om kulturele sentrums, 'n moskee, 'n militêre kaserne uit die Ottomaanse era en 'n operahuis in 'n kosbare Istanbul-park te bou,…
Donderdag, 13 Junie 2013 19:33
V- Gaan die onluste oor bome of iets anders? A- Betogers blaas opgekropte wrok teen die Eerste Minister uit. Baie sekulêre Turke sien hom as 'n outoritêre figuur wat sy konserwatiewe godsdienstige Islamitiese…
Donderdag, 05 Januarie 2012 15:17
Middle East Concern (LUR) versoek gebed oor 'n regsaak na die moorde op drie Christene (Necati Aydin, Ugur Yuksel en Tilmann Geske) by die Zirve Christian Publishing House in Oos-Turkye in 2007. Vyf…
Woensdag, 16 November 2011 13:34
Na 'n aardbewing van 7.5 Richter op 23 Oktober in Van, het Turkse en Islamitiese 'hulpagentskappe' geen vorm van bystand aangebied aan byna 3 000 behoeftige Iranse asielsoekers wat daar woon nie. Sterk…
Woensdag, 19 Mei 2010 10:14
Die Vereniging van Protestantse Kerke in Turkye nooi Christene wêreldwyd uit om deel te neem aan 'n dag van gebed vir die oorwegend Moslemland. Die Internasionale Dag van Gebed vir Turkye sal elke…
Dinsdag, 18 Januarie 2011 15:11
Weke van betogings teen die regering in Tunisië met polisie wat dodelike geweld gebruik, is skaars in hierdie Islamitiese land met streng beheer om onenigheid te voorkom. Die Tunisiese regering het egter beveel…
Dinsdag, 04 Oktober 2011 16:00
'n Moslemgroep van ongeveer 20 het probeer om 'n Christelike basiliek in Tunisië oor te neem – 'n teken van die groeiende bedreiging vir die land se klein kerkie in die nasleep van…
Donderdag, 20 September 2012 13:52
Sowat 1 500 toegewyde Tunisiese Christene, die meeste van hulle voormalige Moslems, aanbid in kerkgeboue of in huiskerke ondanks doodsdreigemente en groeiende invloed van Islamitiese ekstremiste, het 'n goed ingeligte voorspraak- en hulpgroep…
Bladsy 251 van 606