Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Saterdag, 23 Oktober 2010 09:33
Haïti. Ons wil graag mense oproep tot gebed vir ons stad en die platteland rondom dit. Daar blyk 'n uitbreking van 'n soort van 'n watergedraagde siekte te wees waar mense wat dit…
Vrydag, 20 April 2012 15:45
Die vrouens van die Britse en Duitse ambassadeurs by die Verenigde Nasies het 'n ope brief aan die vrou van die Siriese diktator Bashar al Assad geskryf waarin hulle gevra word om vrede…
Vrydag, 19 Julie 2013 13:35
66 000 Kongolese vlugtelinge het die afgelope dae na Uganda oorgesteek ná gevegte tussen die Ugandese rebellegroep Allied Democratic Forces en die Demokratiese Republiek van die Kongo se nasionale weermag. Hul koms het…
Donderdag, 16 Augustus 2012 15:23
'n Ugandese pastoor, wat die slagoffer was van 'n suuraanval deur Moslems, het aan International Christian Concern (ICC) gesê dat hy nie sy Moslem-aanvallers haat nie en wil hê dat hulle in Jesus…
Maandag, 19 Julie 2010 20:50
Bid asseblief vir ses beseerde sendelinge van Pennsilvanië en die families van die 74 mense wat verlede Sondag in 'n bomontploffing dood is terwyl hulle na die Wêreldbeker-sokkertoernooi by 'n restaurant in Kampala…
Donderdag, 06 Desember 2012 11:33
Vissergemeenskappe in Uganda het nie voldoende toegang tot lewensverlengende antiretrovirale middels (ARVs) nie, wat 'n moontlike terugslag inhou vir die land se stryd teen MIV, toon nuwe statistieke. Vanaf Junie 2012 het net…
Dinsdag, 22 Februarie 2011 10:22
Uganda het Woensdag die laaste dag van veldtogte in verkiesings betree wat waarskynlik nog 'n termyn vir president Yoweri Museveni, reeds die langsdienende leier in die streek, sal verseker. Die aandag verskuif reeds…
Donderdag, 09 Mei 2013 20:45
Swaar reën aan die begin van Mei 2013 het oorstromings in die Kasese-distrik veroorsaak. Teen 7 Mei was meer as 19 000 mense geraak en meer as 3 100 het in skuilings gewoon.…
Donderdag, 09 Junie 2011 15:14
’n Geheimsinnige siekte wat geen genesing het nie, raak toenemende getalle kinders in Noord-Uganda, Soedan en Tanzanië. Dit word na verwys as 'kniksiekte' en het die Wêreldgesondheidsorganisasie verwar. Een van die eerste simptome…
Vrydag, 20 April 2012 15:49
18 April was die 5de herdenking van die moord op drie Christene by Zirve Christian uitgewery in Malatya. Vyf mans is op die toneel in hegtenis geneem en van die moorde aangekla. Hul…
Bladsy 250 van 606