Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Dinsdag, 03 Desember 2013 14:16
John Kerry, minister van buitelandse sake, het 'n videoboodskap aan die Kongres gelewer in 'n poging om te keer dat die liggaam verlede naweek se kernkragooreenkoms met Iran in duie stort. Hy het…
Saterdag, 27 Oktober 2012 09:25
Gegewe die onstuimige tye waarin ons leef, beide finansieel en in terme van internasionale politiek – met Iran en Israel wat sabels ratel, en Noord-Afrika wat toenemend onstabiel is – is die uitkoms…
Maandag, 28 November 2011 21:56
Condoleezza Rice het onlangs aan studente aan die Universiteit van Mobile gesê dat om God vir leiding te vra die dryfveer van haar loopbaan was - en dat dit altyd voordelig is om…
Dinsdag, 18 Mei 2010 17:24
'n Oorlog waarin die generaal nie sy vyand ken nie, is 'n verlore oorlog. Die wyse waarop die Barack Obama-administrasie sy onderhandelinge met die Afghaanse president Hamid Karzai hanteer, dui daarop dat die…
Donderdag, 13 Junie 2013 18:21
Naghmeh Abedini, vrou van paster Saeed Abedini wat tans in Iran gevange gehou word, het Dinsdag 4 Junie 2013 die VN se Menseregteraad in Genève toegespreek oor haar man se lot. 'Die Iranse…
Sondag, 24 Februarie 2013 15:29
’n Algerynse hof het ’n voormalige Moslem wat hom tot die Christendom bekeer het beboet vir evangelisasie in ’n saak wat aktiviste gewaarsku het godsdiensvryheid in Algerië verder sou ondermyn. Die uitspraak kan…
Donderdag, 08 Augustus 2013 19:07
In 2010 is twee Algerynse Christene hof toe geneem omdat hulle die Ramadan-vas in die openbaar verbreek het, hoewel hulle later vrygespreek is. Vandeesweek het 200 mense saam geëet by 'n openbare middagete…
Donderdag, 01 September 2011 15:16
Terwyl baie mense wat in die Midde-Oosterse en Noord-Afrikaanse lande woon, onrus ondergaan, ervaar veral een groep uiterste verandering vir die erger: Christene. Dit is veral waar vir Algerynse Christene. Algerië het die…
Saterdag, 09 Oktober 2010 07:01
Soos in baie Moslem-demokrasieë, het geharde Islamitiese fundamentaliste in Algerië die magsbalans verseker en is hulle bekwame politici wat met Korans gewapen is om politieke gewin en beleid te beïnvloed. Dekades van Islamitiese…
Woensdag, 12 Januarie 2011 14:24
Vier Christenmans van 'n klein Protestantse kerk in Algerië appelleer teen 'n hofbeslissing om hulle opgeskorte tronkstraf op te lê vir aanbidding sonder 'n staatstoestemming. Nuus van die appèl kom nadat 'n hof…
Bladsy 351 van 606