Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Maandag, 14 Maart 2011 19:40
Terwyl wêreldwye aandag gefokus bly op opstande in die Midde-Ooste, sal Christene regoor die wêreld op Sondag, 13 Maart, vir die land Birma, ook bekend as Myanmar, bid. Birma se militêre regime het…
Dinsdag, 18 Januarie 2011 15:08
Libanon se nasionale eenheidsregering het in duie gestort nadat 11 ministers van Hezbollah en sy bondgenote bedank het. Gibran Bassil, minister van energie, het gesê die besluit is aangespoor deur 'n dispuut oor…
Donderdag, 20 Junie 2013 12:35
Op 13 Junie het die NY Times berig: 'Betogings deur 'n toenemend kragtiger beweging teen verhogings in bustariewe het Donderdagaand Brasilië se twee grootste stede geskud, die vierde keer in 'n week dat…
Saterdag, 23 Oktober 2010 09:31
Brasilië het nooddroogtemaatreëls oor die Amasone-staat uitgebrei aangesien sleutelwaterweë en riviere heeltemal verdroog is in die ergste droogte in dekades. Die droogte van sewe maande het 40 000 mense in gemeenskappe geraak, afhangende…
Donderdag, 23 Junie 2011 15:19
’n Maand van uitreik deur Suid-Afrikaanse Christene in gebiede waar voorvadergeesaanbidding baie sterk is, is geseën met 2 600 mense wat hul lewens aan Christus gee. Prys die Here! Die organiseerders van hierdie…
Donderdag, 19 September 2013 19:05
Protestantse kerkleiers in Bolivia verwerp 'n nuwe wet wat volgens hulle godsdienstige oortuigings in stryd met hul eie afdwing en hulle die reg ontsê om 'n kerk te wees. Gevolglik beoog die National…
Saterdag, 23 Oktober 2010 09:26
'n Hof in hoofsaaklik Boeddhistiese Bhoetan het Prem Singh Gurung, 'n 40-jarige etniese Nepalese Christen, tot drie jaar tronkstraf gevonnis vir 'poging om burgerlike onrus te bevorder' deur rolprente oor Christenskap te vertoon.…
Woensdag, 12 Januarie 2011 14:27
Een van die twee hoof politieke partye van die inheemse bevolking in Bangladesj se suidoostelike heuwelstreke het Christene verhinder om Kersfees te vier, het bronne gesê. Die United People's Democratic Front (UPDF), wat…
Donderdag, 09 Januarie 2014 00:00
Vroeër hierdie week het die land se godsdienstige minderhede die stembus verlaat ná dreigemente van Islamiete. Die verkiesingsuitslae het die regerende party laat wen. Die opposisie het die peiling geboikot toe die polisie…
Donderdag, 03 Januarie 2013 19:14
Kinders van Bengaalse gelowiges uit Moslem-agtergrond is kwesbaar. Hulle is 'n minderheid in hul gemeenskappe en om as Christene geïdentifiseer te word, hou gevaar in vir hul lewens en hul toekoms. Wanneer hulle…
Bladsy 347 van 606