Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Maandag, 12 Maart 2012 08:55
'n Gelowige skryf: 'Demonstrasies en bomme wat deur die verbranding van Heilige Boeke ontketen word, duur voort. Bid asseblief dat nie meer mense dood of beseer sal word nie. Bid vir die families…
Maandag, 29 April 2013 15:15
'n Christen in Afghanistan skryf: 'Terwyl die koalisiemagte voorberei om teen die einde van volgende jaar te onttrek, word die plaaslike weermag en polisie opgelei om volle verantwoordelikheid vir die veiligheid van hul…
Woensdag, 26 Januarie 2011 14:36
Vir Britse troepe in Afghanistan – en soldate oral – is die eerste stryd om te wen met hulself, skryf kaptein Doug Beattie van 1 Royal Irish Regiment wat die Militêre Kruis vir…
Sondag, 30 Desember 2012 15:23
’n Ernstige magstryd het onder Afghaanse Taliban se topleiers uitgebreek. Twee top-lede van die Quetta Shura het geveg om beheer en hul vete het hierdie week gelei tot die sluipmoord op een senior…
Donderdag, 20 Junie 2013 12:32
Die Taliban het die weg gebaan vir vredesgesprekke met gesante van president Hamid Kharzai en die VSA, wat 'n plek en 'n opening vir die Afghaanse leierskap gestig het net ure nadat Kaboel…
Donderdag, 16 Mei 2013 17:34
Die Taliban het die begin van sy Lente militêre offensief aangekondig met die loods van aanvalle op militêre basisse, konvooie en Afghaanse amptenare, insluitend lede van die regering se vredesraad, wat werk om…
Woensdag, 02 Maart 2011 14:54
'n Meer liberale Taliban-groep in die Wardak-provinsie het opgehou om vroue sonder boerkas in hegtenis te neem en laat sommige musiek toe wat ''n nuwe generasie militante verteenwoordig' sê plaaslike inwoners. Alhoewel die…
Maandag, 28 November 2011 21:50
'n Opname onder 6 348 Afghanen deur die Asia Foundation tussen 2 Julie en 11 Augustus het getoon dat steun vir die Taliban oor die afgelope twee jaar dramaties gedaal het van 56%…
Saterdag, 10 Desember 2011 14:12
50 000 kinders werk in die strate van Afghanistan se hoofstad. Sommige is weeskinders, ander werk om hul gesinne te ondersteun deur kougom, tydskrifte of snuisterye te verkoop, ander poets skoene, was motors…
Donderdag, 09 Augustus 2012 16:16
Pakistan staar internasionale druk in die gesig om die verblyf van Afghaanse vlugtelinge na 31 Desember te verleng. Die Pakistanse regering se reaksie is: 'Wanneer hul vlugtelingstatus op 31 Desember verstryk, moet hulle…
Bladsy 353 van 606