Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Donderdag, 26 April 2012 16:15
Op Sondag 15 April was daar 'n Taliban-aanval regoor Afghanistan in 'n 'lente-offensief'. Hulle het buitelandse ambassades geteiken, insluitend die Britte, NAVO se hoofkwartier en die Afghaanse parlement, asook ander gebiede in Afghanistan.…
Saterdag, 16 November 2013 15:13
Hierdie jaar word deur die International Prayer Movement opsy gesit as 'n jaar van gebed vir Pakistan en Afghanistan. Om hierdie inisiatief by te staan, word 'n paar gebedspunte vandag hier gelys:- *As…
Vrydag, 26 November 2010 16:57
Verlede week het baie die Hajj-roete gereis om 'n reeks rituele uit te voer en glo dat dit vir hulle vergifnis sal bring. Dikwels gaan hulle met groot persoonlike opoffering en onkoste op…
Woensdag, 12 Januarie 2011 13:58
Mans word in Afghanistan gevange geneem weens hul geloof. Hulle word daarvan beskuldig dat hulle van Islam bekeer het, hulle staar lewenslange tronkstraf of die doodstraf in die gesig. Twee waarvan ons van…
Dinsdag, 18 Mei 2010 17:04
Pasr Anwar Fazal Masih stigter van Eternal Life Ministries International en Isaac TV ministeries wil die boodskap van Christus na die Taliban in die oorloggeteisterde Afghanistan neem. Hy glo dit kan bereik word…
Vrydag, 14 Oktober 2011 14:55
Deel 2 van 'n e-pos uit Afghanistan - 'Pakistan is verbind tot 'n gebroke, bloedige Afghanistan, en het sy begroting en sy intelligensiedienste gegooi om die Taliban, Al-Kaïda en enige ander groep toe…
Vrydag, 14 Oktober 2011 14:56
'n E-pos uit Afghanistan lui: - 'Daar is meer heelhartige volgelinge van Jesus in Afghanistan as wat daar was sedert die verowering van Islam (van 642 nC tot 1000 nC). Vanaf die tyd…
Sondag, 18 Maart 2012 15:51
'n Christen in die land skryf: ' Oor die afgelope paar jaar is 'n aantal hospitale en mediese klinieke in die Land on our Hearts in werking gestel en baie dokters, verpleegsters en…
Donderdag, 08 Augustus 2013 19:02
Hamid Karzai het gesê hy sal die veiligheid van die Taliban-leier, Mullah Mohammed Omar, waarborg as hy besluit om samesprekings te voer. Omar (van die Hotak-stam) het die land regeer tot 2001. Die…
Donderdag, 19 September 2013 18:03
’n Lid van Afganistan se parlement het voorgestel dat almal wat van Islam tot Christenskap bekeer het, volgens die Islamitiese Sharia-wet tereggestel moet word om die vinnige groei van Christenskap onder Afghane binne…
Bladsy 354 van 606