Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Saterdag, 16 April 2011 14:16
Drie Christelike gemeenskappe in Azerbeidjan se tweede stad Gyanja is verbied om vir aanbidding bymekaar te kom. Babek Sadykov van Gyanja Polisie het dit heeltemal ontken en aan Forum 18 nuus beweer dat…
Dinsdag, 09 November 2010 19:08
Vier Baptiste in Azerbeidjan is elk vyf dae tronkstraf opgelê ná 'n polisieklopjag op 'n Oesfees-viering in 'n privaat huis, het Forum 18 News Service verneem. Ongeveer 80 Baptiste was teenwoordig toe die…
Saterdag, 16 Februarie 2013 13:17
Strawwe regulasies het dit vir kerke moeilik gemaak om die nodige registrasie te voltooi. Die proses is 'gedompel in burokrasie' en aansoeke word dikwels geweier. Staatsopposisie het vandag die 'grootste struikelblok' geword wat…
Maandag, 29 April 2013 17:02
Die leiers van twee klein Baptiste-kerke in die noordweste van Azerbeidjan is swaar boetes opgelê vir die hou van eredienste – en met selfs strenger strawwe gedreig tensy hulle ophou. Tydens 'n verhoor…
Donderdag, 28 Junie 2012 15:10
'n Christengemeente in Azerbeidjan wag peinsend om te sien of 'n regter 'n hofbevel sal handhaaf wat sy reg om te vergader verbied en die kerk kan 'likwideer'. 'Hulle is ontsteld, maar terselfdertyd…
Donderdag, 10 Mei 2012 13:35
Terwyl Baku koester in die opgewondenheid om die Eurovisie-sangkompetisie op 26 Mei aan te bied, sal lede van ten minste een kerk in die hoofstad van Azerbeidjan dit moeilik vind om deel te…
Maandag, 07 Junie 2010 19:03
Volgende week sal Australiese skole, gemeentes en jeuggroepe jongmense betrek by die omstrede debat wat tans in Australië plaasvind rondom vlugtelinge en asielsoekers. 'n Koalisie van Australiese Christelike ontwikkelingsagentskappe nooi skole om die…
Vrydag, 11 Januarie 2013 12:52
Weens rekordtemperature, hoë winde en droogte, sukkel die Australiese eilandstaat Tasmanië met groot bosbrande wat duisende gestrand en honderde ander dakloos gelaat het. Nou beweeg die rekordbrekende hittegolf deur ander dele van Australië…
Donderdag, 02 Junie 2011 14:07
'n Verslag van Anglicare Victoria toon 25% van noodlenigingskliënte kan nie voorskrifmedikasie bekostig nie, ½ kan nie tandheelkundige behandeling bekostig nie en een uit elke vyf is te arm om een keer per…
Vrydag, 21 Oktober 2011 13:58
Die Australiese Christelike Lobby doen 'n beroep op die Australiese regering om vertoë aan die Iranse regering te rig oor Christelike Pastoor Yousef Nadarkhani wat in Iran ter dood veroordeel is. ACL se…
Bladsy 349 van 606