Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Maandag, 24 Mei 2010 08:10
Kanadese voorbidders sal ons ondersteuning verwelkom terwyl hulle voorberei vir 'n naweek van voortdurende dag en nag voorbidding vir die G8- en G20-beraad op 25-27 Junie in Ontario. Die Lukas 18-naweek van gebed…
Maandag, 29 April 2013 17:44
Kanadese is die enigste Westerse nasie met geen beskerming vir die ongeborenes nie. Elke jaar by die National March For Life kom duisende bymekaar om beskerming te eis vir kinders voor en na…
Vrydag, 07 September 2012 10:30
'n Humanis in Kanada poog om die Gideons te keer om gratis eksemplare van die Bybel in skole te versprei. Rene Chouinard sê dit is bevooroordeeld dat die Bybel versprei word, maar nie…
Donderdag, 20 Junie 2013 12:29
Op 30 Junie sal kerke regoor Kanada hul 7de jaarlikse 'Government Prayer Sunday' aangaan en verenig in voorbidding vir hul regering, hul Christelike eerste minister Stephen Harper, en die provinsies. 'n Aantal van…
Vrydag, 19 Julie 2013 13:53
Regering: - Die onlangse federale kabinetskommeling het nuwe gesigte op senior vlakke geplaas. Bid asseblief oor hierdie verandering – vra God om dit te gebruik om regeringstoon en rigting na geregtigheid te verskuif.…
Dinsdag, 18 Mei 2010 17:50
'Geen vrou moet gedreig, geïntimideer of gedruk word om 'n kind teen haar wil te aborteer nie. Nie in 'n nasie soos ons s'n wat die lewe en menseregte waardeer nie.' Die Evangeliese…
Vrydag, 06 Desember 2013 12:29
In November het die Nigeriese president Goodluck Jonathan 'n beroep gedoen op Kameroen se steun in die bekamping van Boko Haram. Die twee lande deel 'n grens van 1600 km wat strek van…
Donderdag, 02 Februarie 2012 11:54
Die handgeskrewe dreigement van 'n groep wat homself as Boko Haram identifiseer, is vroeër vandeesmaand onder die deur van 'n kerkleier se huis geplaas. Dit het 'n beroep op alle Christen-bekeerlinge gedoen om…
Saterdag, 09 Oktober 2010 06:47
Ons het die volgende gebedsversoek van Kambodja ontvang. 1) 'Daar is 'n fees van 6 tot 8 Oktober wanneer die koning en die regering buig onder die Boeddhistiese monnike wat die godsdienstige rites…
Vrydag, 26 November 2010 17:01
Honderde is dood en nog honderde is beseer in 'n stormloop by waterfeesvieringe in Phnom Penh. Daar is bevestig dat 339 mense dood is en 329 beseer is. Die Eerste Minister het gesê:…
Bladsy 345 van 606