Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Vrydag, 19 November 2010 08:54
ChinaAid het berig dat vroeg Vrydagoggend meer as 10 gelowiges deur amptenare weggeneem is; vyf van hulle is eers daardie middag vrygelaat. Sonder om enige papierwerk deur te gaan, het regeringsamptenare beslag gelê…
Dinsdag, 12 April 2011 16:48
Chinese owerhede het toegeslaan op 'n huiskerk in die Shaanxi-provinsie waar twaalf gelowiges vir Sondag aanbidding in die dorpie Ma'an bymekaargekom het. ’n Plaaslike polisiehoof en twee beamptes het by die huis ingebreek,…
Donderdag, 02 Februarie 2012 12:01
Vyf 'ondergrondse' priesters van die bisdom Suiyuan in Binne-Mongolië is Maandag deur die polisie uit Erenhot-stad (naby die grens met Mongolië) 'weggeneem'. Die bronne het gesê die priesters het geen verbintenis met die…
Dinsdag, 26 April 2011 08:53
Die dae voor Paasfees is altyd 'n somber tyd vir Christene. Maar hierdie jaar in Beijing het baie gelowiges die bykomende bekommernis dat hulle nie weet of en waar hulle toegelaat sal word…
Maandag, 29 April 2013 19:07
Meer as 200 is dood en 12 000+ beseer, 1,5 miljoen mense is geraak. 130 000 huise is beskadig met 6 000 tot 7 000 huise wat heeltemal ineengestort het ná Saterdag se…
Saterdag, 23 Oktober 2010 09:22
Tweehonderd Chinese Christene wat geskeduleer is om van 16 tot 25 Oktober aan 'n groot evangeliese byeenkoms in Suid-Afrika deel te neem, gaan nie weg nie omdat die Chinese regering hulle toestemming geweier…
Vrydag, 08 Junie 2012 08:28
Owerhede in China se Sichuan-provinsie het 'n groot huiskerk gevra om al sy aktiwiteite te staak, het die kerk se pastoor aan Radio Free Asia gesê. 'Die owerhede het ons gevra om ons…
Donderdag, 05 Januarie 2012 15:19
Die beleërde 1 000 sterk Shouwang-kerk in Beijing moes al byna agt maande lank in die park aanbid sedert die regering hulle gekeer het om in hul kerkgebou te aanbid. Op Kersdag het…
Saterdag, 04 Augustus 2012 12:52
'n Huiskerk in die verre Wes-China se streek Xinjiang wat regstappe teen die plaaslike polisie gedoen het vir vroeëre vervolging, is weer deur die polisie geteiken. Op Sondag 22 Julie het die polisie…
Woensdag, 19 Mei 2010 10:51
’n Londense konferensie is verlede week deur Christian Solidarity Worldwide en Release International gehou om bewusmaking van vervolgde Christene in China te kweek. Release International het 'n beroep op Microsoft en Yahoo gedoen…
Bladsy 342 van 606