Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Dinsdag, 22 Februarie 2011 10:23
Twee jaar nadat die Beijing-prokureur Gao Zhisheng in hegtenis geneem is, is daar steeds geen nuus van waar hy hom bevind of toestand nie. Daar is baie godsdiensregte-prokureurs wat tans in China aangehou…
Woensdag, 12 Januarie 2011 14:26
Die polisie het Vrydagaand op 'n huiskerk Oukersaanddiens in die suidwestelike stad Chengdu toegeslaan en 17 gelowiges, insluitend een swanger vrou, in hegtenis geneem, het bronne aan ChinaAid gesê. Wang Yi, 'n ouderling…
Donderdag, 26 April 2012 16:19
China het 'n veldtog begin om huiskerke binne tien jaar uit te roei. Verlede September is 'n geheime dokument deur die Chinese owerhede uitgereik wat daarop gemik is om 'huiskerke heeltemal uit te…
Sondag, 24 Februarie 2013 15:28
Verlede jaar het 'n driefase-plan begin om ongeregistreerde huiskerke uit te roei (Sien Gebedswaarskuwing 17-2012). Sedertdien het vervolging met 42% gestyg. 442 van die arrestasies was geestelikes. Die driefase-benadering het ontstaan omdat die…
Woensdag, 29 September 2010 12:12
Pastor Bike is die voorsitter van die China House Church Alliance en is 'n passievolle evangelis wat bekend is daarvoor dat hy op sy fiets regoor die land ry op sendings van aanmoediging…
Saterdag, 28 Augustus 2010 08:44
Sedert Mei 2008 moes pastoor Wang Dao van die Liangren-kerk in Guangzhou sy huiskerk verskeie dosyne kere verskuif en moes selfs twee Sondae in die buitelug aanbid. Na 'n kort aanhouding deur mense…
Dinsdag, 27 Desember 2011 13:47
"Daar is geen plek vir godsdiens onder die lede van die Chinese Kommunistiese Party nie." het die visepresident van die United Front gesê. Daar is 'n werklike kommer binne die United Front dat…
Donderdag, 23 Junie 2011 15:12
Oorstromings wat sedert hierdie maand deur stortreën in die suide en ooste van China veroorsaak is, het minstens 175 mense dood en nog 86 vermis gelaat en het meer as 36 miljoen mense…
Vrydag, 11 Januarie 2013 12:47
China se stelsel van arbeidskampe, wat in die 1950's gestig is, word al dekades lank gebruik om 'dissidente' vir tot drie jaar sonder verhoor in die tronk te sit. Christelike pastore en lede…
Donderdag, 12 Julie 2012 19:26
Die Sjinese regering en die Katolieke Kerk was lank reeds in stryd oor die ordening van nuwe biskoppe. Die staatsgeadministreerde Katolieke Kerk in China ignoreer dikwels Vatikaan se gesag en orden nuwe biskoppe…
Bladsy 341 van 606