Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Donderdag, 01 September 2011 15:18
Moslem-ekstremiste het met die beweerde hulp van Nigeriese weermagpersoneel 24 Christene vandeesmaand in Sentraal-Nigerië se Plato-staat vermoor, het gebiedsbronne gesê. Die aanvalle het op 11 Augustus in die dorpie Ratsa Foron begin, waar…
Donderdag, 11 Oktober 2012 13:16
Nigeriese troepe het in die noordoostelike stad Maiduguri losgebrand en geboue verbrand, wat glo 30 burgerlikes doodgemaak het. Die skietvoorvalle het gekom nadat 'n bomontploffing wat die weermag teiken twee soldate beseer het.…
Saterdag, 09 Maart 2013 15:22
Christene word gevra om vir Nigerië te bid na 'n naweek van dodelike aanvalle. Ses mense is dood toe gewapende mans op 23 Februarie die hoofsaaklik Christelike dorpie Aduwan Gida in die Zangon…
Donderdag, 04 Julie 2013 15:03
Anglikaanse aartsbiskop Nicholas Okoh het die federale regering gevra om die doodstraf op te lê vir oortreders van verkragting en moord. Hy het ook jong dames aangeraai om onsedelike aantrek en naaktheid te…
Donderdag, 19 September 2013 18:12
Die dekaan van die Anglikaanse Kerk van Nigerië, aartsbiskop Ignatius Kattey, is Vrydag omstreeks 22:30 ontvoer toe hy in die geselskap van sy vrou, Beatrice, van Eleme na Port Harcourt gereis het. Daar…
Vrydag, 04 Oktober 2013 09:27
Verlede Sondag het Boko Haram die Landboukollege in 'n dagbreekaanval aangeval. Onskuldige leerlinge is koelbloedig doodgeskiet terwyl hulle nog in hul beddens was. Amnestie Internasionaal het verklaar dat die aanvalle op skole sedert…
Maandag, 29 April 2013 15:24
1) Bekamping van oliediefstal: 'Stop die diefstal' is 'n veldtog om bewustheid te verhoog van die omvang en gevolge van onwettige oliediefstal in die Niger Delta en om saam met ander te werk…
Donderdag, 03 Januarie 2013 19:26
Aanvallers het 'n kerk in die dorpie Kyachi, Chibok, bestorm en Sondag 15 mense geskiet in die jongste geweld teen Christene. Nigerië se weermag het die voorval afgemaak, maar die amptenaar wat van…
Woensdag, 16 November 2011 13:35
Die militante groep Boko Haram het op 5 November geweer- en bomaanvalle op kerke en polisiestasies in die noorde van Nigerië uitgevoer en 150+ mense doodgemaak en 100 ander beseer. Bevestiging het gekom…
Dinsdag, 01 Junie 2010 19:04
Die leier van Noord-Afrika se Al-Kaïda-tak het opleiding en wapens aan Nigerië se Moslems aangebied om die Christene te beveg ná sektariese geweld. Abdelmalek Droukdel, leier van Al-Kaïda in die Islamitiese Maghreb, het…
Bladsy 287 van 606