Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Donderdag, 01 Augustus 2013 17:18
Kano is een van die stede wat die ergste getref is tydens Boko Haram se opstand, ondanks die onlangse stilte. Vier bomontploffings het Dinsdag deur 'n hoofsaaklik Christelike gebied geruk wat 24 mense…
Saterdag, 09 Maart 2013 15:52
'n Amptenaar en ander het in Abuja gehuil nadat hulle geluister het na die pastoor van die All Saints Church wat vertel hoe 17 Christene vermoor is omdat hulle geweier het om Jesus…
Donderdag, 24 Januarie 2013 19:49
Vermeende Islamiete is blameer vir die dood van minstens 23 mense in afsonderlike aanvalle in die noordooste van Nigerië. Ooggetuies sê gewapende mans het glo Maandag jagters wat bosvleis verkoop in Damboa geteiken…
Donderdag, 26 Januarie 2012 20:15
Die polisie in Nigerië het Dinsdag nog tien motorbomme ontdek in Kano, 'n gebied wat Vrydag reeds van veelvuldige bomme gebuk gegaan het. Woordvoerder van Voice of the Martyrs USA, Todd Nettleton, sê…
Donderdag, 09 Junie 2011 15:16
'n Staatspolisiehoof het Dinsdag gesê dat lede van 'n Moslemgroep plaaslik bekend as Boko Haram bomme by twee polisiestasies en by St Patrick's Church in die stad Maiduguri laat ontplof het en tot…
Vrydag, 08 Junie 2012 08:31
’n Selfmoordbomaanvaller het vanoggend by die hek van ’n kerkkompleks in dié noordelike Nigeriese stad neergestort en homself en minstens 10 ander doodgemaak en meer as 30 beseer gelaat, volgens ooggetuies en amptenare.…
Donderdag, 20 September 2012 14:00
Bekommerd oor die aktiwiteite van Islamitiese fundamentalistiese groepe, het die Katolieke Biskoppe-konferensie van Nigerië gevra vir meer waaksaamheid deur die federale regering om die stygende golf van terrorisme te kontroleer. "Om meer waaksaam…
Donderdag, 13 Junie 2013 18:44
By 'n Internasionale Konferensie oor 'Godsdiensvryheid en Verdraagsaamheid' het geestelikes van verskillende denominasies die gewelddadige vervolging van Christene in die noorde veroordeel, terwyl hulle die huidige situasie met Christian Solidarity International, Christian Defence…
Donderdag, 21 Julie 2011 08:45
’n Bomontploffing by All Christian-Fellowship Mission in Suleja het Sondag een man en twee vroue doodgemaak. Dit het gebeur terwyl gemeentelede na 'n kerkdiens in 'n vergadering was. Geen groep het verantwoordelikheid aanvaar…
Saterdag, 28 September 2013 15:09
NIGERIA: Minstens 160 sterf hierdie week in terreurverwante geweld Minstens 160 mense is dood in terreurverwante geweld hierdie week in Nigerië se Yobe en Borno State. Volgens 'n nuusverklaring van Christian Solidarity Worldwide…
Bladsy 286 van 606