Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Woensdag, 12 Januarie 2011 14:20
Die dodetal vir die Kersaand-bomaanvalle in sentraal-Nigerië en die Christen-Moslem-botsing wat gevolg het, het tot minstens 80 mense gestyg. Die polisie het aanvanklik gesê 32 mense is op Oukersaand in die gekoördineerde bomontploffings…
Maandag, 29 April 2013 17:52
Christen-militante MEND (The Movement for the Emancipation of the Niger Delta) het gedreig om Moslem-teikens aan te val in reaksie op bomaanvalle wat deur Boko Haram uitgevoer is. Teikens sou moskees, hadj-kampe, Islamitiese…
Saterdag, 03 Desember 2011 11:18
Moslem-veewagters en soldate het die afgelope week minstens 45 etniese Berom-Christene in die Plato-staat vermoor. Kleiner aanvalle wat op 20 November begin het oor bewerings deur Fulani-Moslems van veediefstal het 'n aanval op…
Woensdag, 18 Mei 2011 14:17
In die nasleep van die onlangse presidensiële verkiesing is honderde Christene vermoor en honderde kerke en Christelike besigheid is afgebrand of vernietig. Nou, met die dood van Osama Bin Laden, maak Christene regoor…
Donderdag, 30 Mei 2013 16:30
Deel van 'n persverklaring deur die Overseas Fellowship of Nigerian Christians gebaseer in Engeland het commisers gestuur aan die familie van Drummer Lee Rigby waarin gesê word: 'Ons gebede is met Amy Rigby,…
Donderdag, 09 Februarie 2012 15:03
Terwyl Nigeriese terreuraanvalle voortduur, blameer burgers die regering dat hulle nie daarin geslaag het om hulle te beskerm nie en vra hulle hoekom president Goodluck Jonathan nie meer doen om die Christene te…
Donderdag, 26 Januarie 2012 19:51
Terwyl Nigerië voortgaan om die langdurige geweld van terreursekte Boko Haram te hanteer, begin vervolgde Christen- en Moslem-gemeenskappe saamwerk om die groep uit te roei en sy toenemende invloed en vernietiging in hul…
Donderdag, 23 Mei 2013 19:54
Eerw Faye Pama Musa, Sekretaris van die Borno-staatsafdeling van die Christelike Vereniging van Nigerië is op 15 Mei by sy huis in Noord-Nigerië doodgeskiet nadat hy deur vermeende Boko Haram-militante huis toe gevolg…
Vrydag, 20 April 2012 15:47
Die Nigeriese regering moet meer doen om Christene te beskerm nadat 'n ander kerk die naweek geteiken is, het 'n voorspraakgroep gesê. (sien verlede weke Gebedswaarskuwing 15-2012) Verdagte vir verantwoordelikheid het op Boko…
Woensdag, 19 Mei 2010 10:08
Politici in Borno-staat in die noordooste van Nigerië debatteer 'n wetsontwerp wat daarop gemik is om godsdienstige ekstremisme te bekamp. Die Islamitiese Predikingswetsontwerp sal prediking verbied wat waarskynlik 'n skending van die vrede…
Bladsy 285 van 606