Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Donderdag, 03 Februarie 2011 15:29
Larbi Sadiki, senior lektor in Midde-Ooste Politiek aan die Universiteit van Exeter het die volgende opmerkings gemaak: Streke in N-Afrika het voorberei om radikale Islam te beveg en is onverhoeds betrap deur die…
Saterdag, 26 Maart 2011 09:14
Baie sien die omverwerping van diktators as 'n oorwinning vir demokrasie. Maar binne hierdie beweging is kommer vir Christene. Die demokrasiemodel wat in hierdie lande ontvou, moontlik 'n gevolg van gepeupelheerskappy, is 'n…
Dinsdag, 22 Februarie 2011 10:19
Palestynse Christene het 'n aansoek by die UNESCO-erfeniskomitee ingedien waarin gevra word dat die Kerk van die Geboorte in Bethlehem Wêrelderfenisstatus kry. Minister van Toerisme en Oudhede van die Palestynse Owerheid, Khouloud Daibes,…
Donderdag, 16 Mei 2013 17:36
Die massa-eksodus van miljoene Christene van een deel van die Islamitiese wêreld na 'n ander as gevolg van vervolging deur Moslems het epidemiese afmetings bereik, waarsku die Amerikaanse Kommissie vir Internasionale Godsdiensvryheid. Christene…
Saterdag, 19 Oktober 2013 14:36
'Daarom, as jy jou gawe by die altaar bring en daar onthou dat jou broer iets teen jou het, laat jou gawe daar voor die altaar. Gaan eers en word met jou broer…
Dinsdag, 22 Februarie 2011 16:49
Terwyl massiewe openbare betogings oor die Midde-Ooste, Noord-Afrika, Bahrein, Libië, Jemen en Iran vee – word baie met gewelddadige regeringsonderdrukkings teëgekom. Bid dat God se voorsiening in plek sal wees soos verandering na…
Vrydag, 02 Julie 2010 19:10
Wêreld: Die Internasionale Christelike beweging Micah Challenge doen 'n beroep op miljoene Christene om te bid en op te tree teen uiterste armoede as deel van sy 10.10.10-veldtog. Vandag (Donderdag) is die aftelling…
Dinsdag, 18 Januarie 2011 15:16
Latyns-Amerikaanse Indiese Bedieninge rapporteer: 'Terwyl ons positief wil wees oor die jaar wat voorlê, moet ons 'n kommer uitspreek oor stamgelowiges in die suide van Mexiko. In die laaste paar maande is pastoor…
Dinsdag, 12 April 2011 16:46
In Mexiko se histories gewelddadige grensstreek begin geloofsleiers van beide kante van die VSA-Mexiko-grens hierdie maand 'n gesamentlike gebed- en vasinisiatief op soek na goddelike ingryping om dwelmkartelhandel en geweld wat die streek…
Donderdag, 09 Februarie 2012 15:05
'n Getroude paartjie wat vir 28 jaar as Baptiste sendelinge in Mexiko gedien het, is op Dinsdag 31 Januarie vermoor, John en Wanda Casias is met elektriese toue verwurg toe indringers by hul…
Bladsy 291 van 606