Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Saterdag, 27 Oktober 2012 09:31
Op Woensdag 24 Oktober het oud-militante in die Niger-Delta 'n geheime kanaal aangemeld waardeur die militante Islamitiese sekte Boko Haram wapens/ammunisie na die land vervoer met die hulp van 'n top-regeringsamptenaar (naam weerhou)…
Dinsdag, 08 Mei 2012 12:54
Chad se leier het gevra vir die dringende skepping van 'n streeksmag om Nigeriese Boko Haram-militante te takel. Die Islamitiese groep werk in die noorde van Nigerië, maar president Idriss Deby het gesê…
Donderdag, 05 Januarie 2012 15:18
Die selfmoordbomaanval deur Boko Haram op Kersdag wat 45 mense dood en 73 beseer het, het die ruïnes van St Theresa se Katolieke Kerk in 'n nasionale rouplek verander. Drie van die 45…
Saterdag, 06 Oktober 2012 16:06
Minstens 20 mense, meestal studente, is deur onbekende gewapende mans in die noordooste van Nigerië by 'n studentekoshuis vermoor. Een inwoner van Mubi het gesê meer as 40 studente is dood, maar daar…
Donderdag, 09 Augustus 2012 16:13
'n Selfmoordbomaanvaller in Damaturu Nigerië het minstens ses soldate en twee burgerlikes doodgemaak toe hy 'n motor in 'n militêre voertuig vasgery het wat deel was van 'n konvooi. Geen groep het gesê…
Donderdag, 06 Desember 2012 11:44
Tien burgerlikes is dood nadat gewapende mans 'n kroeg in Sentraal-Nigerië se Plateau-staat bestorm en op klante losgebrand het, sê die owerhede. Volgens ooggetuieverslae het die aanvallers militêre uniforms gedra, maar die weermag…
Donderdag, 05 Julie 2012 14:33
President Goodluck Jonathan het sy minister van verdediging en nasionale veiligheidsadviseur afgedank en gesê die regering het nuwe taktieke nodig om Boko Haram teë te werk. Sedert 2001 toe Sharia-wetgewing in Noord-Nigerië ingestel…
Donderdag, 19 September 2013 19:36
Vyf Christene is op 29 Augustus naby Jos, Plateau-staat, doodgeskiet deur Moslem-gewapende mans, wat die bus waarin hulle gery het gestop en hulle van die ander passasiers geskei het. Hulle het uitgevind wie…
Saterdag, 11 September 2010 11:26
’n Tronkbreking deur ’n gewapende groep bekend as Boko Haram het vrese laat ontstaan vir hernieude geweld in die noorde van Nigerië net maande voor verkiesings. Die groep het Dinsdagaand 'n klopjag op…
Sondag, 10 Februarie 2013 15:25
Geweld neem toe in Nigerië. 'n Senior genoot vir Afrika-beleidstudies, het gesê hoewel godsdiens 'n verdelende kwessie bly, ontstaan konflik wanneer etniese, godsdienstige en ekonomiese grense saamval - aangesien hierdie faktore onderling verbind…
Bladsy 283 van 606