Sedert Mei 2008 moes pastoor Wang Dao van die Liangren-kerk in Guangzhou sy huiskerk verskeie dosyne kere verskuif en moes selfs twee Sondae in die buitelug aanbid. Na 'n kort…
Eerste Minister Benjamin Netanyahu het elke twee weke direkte vredesgesprekke tussen homself en die Palestynse president Mahmoud Abbas voorgestel as 'Die enigste manier om probleme in die Midde-Ooste op te…
Ons het baie opwindende verslae ontvang van hoe al die groot denominasies in Zimbabwe onder die dekking van die Evangelical Fellowship of Zimbabwe, die Zimbabwe Council of Christian Churches en…
'Die VSA het 'n plig om vrede agter te laat, nie chaos wanneer troepe uiteindelik uit Irak onttrek nie. Ons begeer, ons vra, en ons skree vir vrede en veiligheid,'…
Suid-Soedan berei voor om 1,5 miljoen suiderlinge uit die noorde en Egipte te repatrieer voor 'n referendum wat volgende Januarie plaasvind oor of die Suide van die Noorde moet skei.…
Henry Orombi, die aartsbiskop van Uganda, het in 'n toespraak aan 400 Anglikaanse biskoppe in Entebbe, Uganda, gesê dit is tyd vir Afrikane om 'op te staan en vars lewe…