'n CSW-verslag het 'n Birmaanse man se uitroep ingesluit: 'Ons is so vergete. Ons lyding duur voort. Ons het nog nooit vryheid ervaar nie. Niemand gee vir ons om nie.…
Miljoene Christene regoor die wêreld neem deel aan die grootste deurlopende voorbidding vir die Moslemwêreld terwyl hulle vir 30 dae vir Moslems bid. Hierdie gebedsbeweging het in 1992 in die…
Na Saoedi-Arabië is die Maldive die enigste nasie wat aanspraak maak op 'n 100-persent Moslem-bevolking. Die Indiese Oseaan-argipel het meer as 70 000 uitgewekene werkers wat verskeie nie-Islamitiese godsdienste verteenwoordig,…
Die Asië Evangeliese Alliansie het die Taliban se moord op tien hulpwerkers in Afghanistan veroordeel. Kyk: Die liggame van 'n Brit, ses Amerikaners, 'n Duitser en twee Afghaanse tolke is…
Drie Moslemmans het 'n 16-jarige meisie op 21 Julie met 'n vuurwapen verkrag en haar pa is later ontvoer en gemartel. Hy het op die veld gewerk toe drie mans…
Vir sommige Christene regoor die wêreld verteenwoordig Ramadan 'n geleentheid om oor Christus te praat terwyl Moslems die waarheid soek, maar vir gelowiges in meestal Moslem-nasies is hierdie Islamitiese heilige…