Soedan se huidige grondwet verleen teoreties vryheid van godsdiens, met die erkenning dat die staat 'multi-godsdienstig' is. Op Woensdag 12 Oktober het Soedan se president Omar Hassan al-Bashir gesê hy…
Egipte se militêre vervolging het twee Egiptiese aktiviste ontbied vir ondervraging oor die weermag se aanval op 'n meestal Christelike betoging twee weke gelede. Dit is nog 'n aanduiding dat…
Vrese vir erger oorstromings regoor Bangkok neem toe en dele van Bangkok kan tot 'n maand lank ernstige oorstromings in die gesig staar. (Sien Gebedswaarskuwing 42-2011) Inwoners is aangesê om…
Christene in Somalië is verlede Sondag met meer geweld gekonfronteer toe 'n vermeende Islamitiese militant homself opgeblaas het. Die vredesending van die Afrika-unie het gesê die selfmoordbomaanvaller het twee AU-vredesmagte…
Terwyl Westerse ekonomieë aanhou ploeter, het die G20-vergadering in Cannes op 3 en 4 November epiese belangrikheid in die gedagtes van ekonome gekry. Iets moet daar gebeur, beweer Westerse politici,…
Storende reën in Thailand, Kambodja, Laos en Viëtnam, wat paaie afgesny het en huise en oeste vernietig het, het 700+ mense doodgemaak en agt miljoen geraak. Die VN is gereed…