Wêreldwyd
Die biskop van Peshawar in Pakistan vra Christene om te bid nadat 'n kerk vernietig is. Volgens Anglikaanse Alliansie het duisende mense verlede week die kompleks in Mardan, naby Peshawar,…
'n Menseregtegroep in Honduras sê 'n prominente prokureur wat boere in geskille met groot grondeienaars verteenwoordig het, is vermoor. Antonio Trejo is deur onbekende gewapende mans doodgeskiet nadat hy buite…