Volgende week sal miljoene Moslems van regoor die wêreld op pelgrimstog na Mekka wees en 'n heilige daad genaamd die Hajj uitvoer. Vir baie is die Hajj die hoogtepunt van…
Meer as 19 miljoen is honger. Die grootste behoeftes is in Burkina Faso, Ghana, Niger en Senegal. Verskeie seisoene van oeste het misluk en niks gelaat om te oes nie.…
Soms reis 'n span voorbidders na Pakistan. Hulle spandeer tyd om God te aanbid en ernstig te bid dat Sy wil op verskeie plekke geskied. Later hierdie maand sal 'n…
Onlangse dae demonstreer 'n stryd om Pakistan se siel. Sondag was daar 'n Vredesoptog gereël deur Imran Khan op pad na die huis van Qari Hussain (hoofafrigter van selfmoordbomaanvallers) en…
Die Filippynse regering het 'n raamwerk vredesooreenkoms met die land se grootste Moslem-rebellegroep bereik, sê president Benigno Aquino. Die ooreenkoms volg op lang onderhandelinge met die Moro Islamic Liberation Front…
Islamisering neem teen 'n kommerwekkende tempo toe in Tanzanië volgens 'n biskop van die land. Biskop Bernadin Mfumbusa van Kondoa het gewaarsku dat godsdiensvryheid en ander burgerlike vryhede bedreig word…