Wêreldwyd
In 2010 is twee Algerynse Christene hof toe geneem omdat hulle die Ramadan-vas in die openbaar verbreek het, hoewel hulle later vrygespreek is. Vandeesweek het 200 mense saam geëet by…
Christian Solidarity Worldwide (CSW) het kommer uitgespreek oor die toekoms vir godsdiensminderhede in Iran nadat 'n fatwa, of godsdiensbevel teen die Baha'i-gemeenskap uitgereik is. Die fatwa, of godsdienstige edik, is…