Wêreldwyd
Enkele uittreksels uit 'n Amerikaanse finansiële verslag - 'In 2005 het ons begin waarsku oor Brittanje se gevaarlike skuldlas. Die Financial Times en Daily Mail kon nie ons navorsing weerlê…
CAR is 76% Christen. Die Seleka-rebelle wat vroeër vanjaar die mag in 'n orgie van geweld oorgeneem het, is Arabiessprekende Moslems. Hulle slagoffers is Christene. Ten spyte van hul armoede…