Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Donderdag, 07 Augustus 2014 01:00
Lagos het agt vermeende gevalle van Ebola met een geval wat bevestig is, almal het in aanraking gekom met Nigerië se eerste slagoffer wat gesterf het. Die Wêreldbank het Dinsdag $200 miljoen belowe…
Donderdag, 31 Julie 2014 01:00
’n Lid van die nuwe Libiese parlement, Mustafa Abushagor, wat in Augustus sy amp sou aanvaar, is Dinsdag deur onbekende aanvallers ontvoer. Libië het nie daarin geslaag om oud-rebelle-milisies te beheer wat weier…
Donderdag, 31 Julie 2014 01:00
Amerikaanse amptenare sê Rusland het 'n nuwe grondgelanseer-kruisraket getoets, wat die 1987-middelafstand-kernmagverdrag verbreek het. 'n Washington-amptenaar het gesê die Verenigde State is bereid om onmiddellik 'bilaterale dialoog op senior vlak' met Rusland te…
Donderdag, 31 Julie 2014 01:00
Indië het na raming 13 300 000 verslaafde individue. 'n Regeringsblitslyn genaamd 'Child Line', werk in 'n aantal verskillende tale. Dit word ook gebruik om wenke van mensehandel aan te meld. Daar is…
Donderdag, 31 Julie 2014 01:00
Bolivia het die eerste land geword wat kinderarbeid gewettig het, wat die minimum ouderdom van indiensneming van 14 jaar tot 10 verlaag het. Die nuwe wet oortree die Internasionale Arbeidsorganisasie se minimum werkende…
Donderdag, 31 Julie 2014 01:00
Liberië het die meeste van haar landgrense gesluit nadat Ebola na Sierra Leone se hoofstad Freetown en Lagos in Nigerië versprei het. Dit dui op 'n kommerwekkende nuwe front in die stryd teen…
Donderdag, 31 Julie 2014 01:00
BBC-ontleders meen Hamas se isolasie nadat hulle die steun van voormalige bondgenote Sirië en Iran verloor het en die Egiptiese owerhede toeslaan op smokkeltonnels het daartoe gelei dat Israel aangeval word as 'n…
Donderdag, 31 Julie 2014 01:00
Die VN het Israel daarvan beskuldig dat hulle 'n VN-bestuurde skool aangeval het wat vlugtelinge in Gasa huisves, ondanks waarskuwings dat burgerlikes daar was. Die Israeliese weermag het in 'n verklaring gesê sy…
Donderdag, 24 Julie 2014 01:00
Marzia het onder die Taliban grootgeword en is nie toegelaat om skool toe te gaan nie. Sy was 'n matwewer. Haar man, ook 'n ongeletterde wewer, het by die weermag aangesluit, maar is…
Donderdag, 24 Julie 2014 01:00
Christene in die noordooste van Nigerië rou oor 'n evangeliese pastoor en minstens 150 ander. Aanvalle het op 14 Julie begin toe Boko Haram die dorpie Dille aangeval het en pastoor Taiwo Dokun…
Bladsy 230 van 606