Articles
Die moord op nog 'n Irakse Christen van Mosoel het vrese in dié stad laat hernu, waar die Christelike minderheid die fokus van 'n reeks geteikende moorde was. Louyaé Behnam…
’n Tronkbreking deur ’n gewapende groep bekend as Boko Haram het vrese laat ontstaan vir hernieude geweld in die noorde van Nigerië net maande voor verkiesings. Die groep het Dinsdagaand…