'n Amerikaanse prokureur wat Rifqa Bary, 'n tiener Christen-bekeerling uit Islam, suksesvol verdedig het, se organisasie se webwerf is deur 'n Moslem-kraker vernietig. John Stemberger staar ook 'n regsgeding van…
Die Sondagoggend aanval op ds Luspida Simandjunktak en kerkouderling Hasean Lumbantoruan Sihombing het eersgenoemde met harsingskudding gelaat en laasgenoemde met 'n meswond aan die lewer. Volgens ooggetuieverslae het 'n bende…
Die Wêreldraad van Kerke (WRK) nooi Christene uit om die Internasionale Dag van Gebed vir Vrede te vier met gebede en liturgieë wat spesiale aandag gee aan vredemakingsprojekte in Afrika.…
Spanning het hoog gebly op Woensdag, 15 September, in verskeie dele van Indië waar berigte van die verbranding van die Koran in die Verenigde State tot dodelike aanvalle teen Christelike…
In sy nuusaandprogram op Vrydag 10 September het Iranse staatstelevisie aangekondig dat nege mense gearresteer is op aanklag van evangelisasie net buite Hamedan. In hierdie verslag het Staatstelevisie genoem dat…
Vir jare nou word die woorde 'kerkbywoning' selde gelees afgesien van die taamlik somber uitlating van 'in verval'. Maar dit blyk dat daar dalk meer is om oor te glimlag…