Articles
Hy is weens sy Christelike geloof gemartel, maar wou steeds 'die liedere van Dawid sing'. Hy was naak, maar 'Jesus Christus' het hom 'met Sy Liefde' beklee. Woorde van die…
Moslem-ekstremiste het met die beweerde hulp van Nigeriese weermagpersoneel 24 Christene vandeesmaand in Sentraal-Nigerië se Plato-staat vermoor, het gebiedsbronne gesê. Die aanvalle het op 11 Augustus in die dorpie Ratsa…