Admin 2

Admin 2

Donderdag, 21 Mei 2015 01:00
Irak se regering het 'n beroep op vrywilligers gedoen om teen Islamitiese Staat te veg en te help om die stad Ramadi terug te neem. 'n Vrywillige werwingsaksie was nodig om tekorte in…
Donderdag, 21 Mei 2015 01:00
Islamitiese Staat (IS) terroriste word na Europa gesmokkel deur hulle voor te doen as vlugtelinge wat die Middellandse See probeer oorsteek. Intelligensie-ontleders vrees dat voornemende jihadiste die groeiende krisis van desperate migrante wat…
Woensdag, 13 Mei 2015 01:00
Vroeër vanjaar het 10 000 Gaza-tieners gegradueer van 'n Hamas-terreuropleidingsprogram genaamd 'Pioniers van die Weerstand'. Die Palestynse jeugdiges, tussen 15 en 21 jaar oud, het intensiewe opleiding ondergaan met lewendige ammunisie en het…
Woensdag, 13 Mei 2015 01:00
’n Anonieme berig het gesê dat drie jong Britse meisies probeer om van hul mans – en moontlik IS – te ontsnap. 'n Facebook-plasing op 2 Mei het gesê: 'Drie meisies (buitelanders, Britte)…
Woensdag, 13 Mei 2015 01:00
’n Nuwe aardbewing het Nepal Dinsdag getref, met skokgolwe wat so ver as Nieu-Delhi en Dhaka gevoel is. Ten tyde van die skryf hiervan is aangemeld dat minstens 65 mense in Indië, Nepal…
Woensdag, 13 Mei 2015 01:00
Amerikaanse wetstoepassing se openbare beeld is op 'n allemintige laagtepunt, en die departement van justisie doen oproepe om departemente regoor die land te ondersoek. Wetgewers van beide politieke partye wil hervormings deurvoer, en…
Woensdag, 13 Mei 2015 01:00
Geïsoleerde Assiriese Christene is vir byna drie maande gevang tussen Koerdiese milisies en Siriese weermagmagte wat met IS veg om beheer oor die Hasaka-provinsie, sê die Siriese Katolieke aartsbiskop Jacques Behnan Hindo. 1…
Woensdag, 13 Mei 2015 01:00
Die Ortodokse Kerk se herlewing het in die 1990's begin met die ineenstorting van die USSR. Nou wil Georgië se liberale politici belyning met Europa en die VSA hê om die land toe…
Woensdag, 13 Mei 2015 01:00
Sedert Nigerië se weermag gebiede van die land se noordooste van Boko Haram begin skoonmaak het, het sommige binnelandse ontheemdes begin terugkeer huis toe. Maar duisende kan nou ernstige voedseltekorte in die gesig…
Woensdag, 06 Mei 2015 01:00
Prayer-Alert het verlede week berig dat 234 vroue en meisies van Boko Haram vrygelaat is. Die totale aantal gyselaars wat die afgelope paar dae vrygelaat is, het tot 700 gestyg. Dit dui op…
Bladsy 35 van 143