Honderdeduisende Nepalese migrante wat in Golfstate werk, moet toegelaat word om terug te keer huis toe nadat die aardbewing hul land verwoes het, het die Internasionale Vakbondkonfederasie (ITUC) Dinsdag gesê. ITUC het aan…
Donderdag, 30 April 2015 01:00
NRO's met sentrums in Nepal mobiliseer honderde personeel en hulpbronne om gemeenskappe te help met tydelike skuiling en hulp. Onder die vele kerkgroepe is 'Himalayan Region Vineyard Churches'. Die volgende is uit 'n…
Donderdag, 02 April 2015 01:00
In Februarie het ons berig dat Myanmar 'n noodtoestand afgekondig het weens gevegte tussen die weermag en burgermagte wat veg vir etniese minderhede (baie van hulle Christene). Hierdie week het Mianmar se regering…
Donderdag, 02 April 2015 01:00
’n Sendingvlieënier in Colombia het gebed nodig. Uit die tronk het sendeling Russell Stendal hierdie boodskap aan Voice of the Martyrs Canada gestuur: 'Iemand het vir my 'n lokval gestel, en ons het…
Donderdag, 02 April 2015 01:00
Die afgelope maande was daar 'n nasionale veldtog van werkers wat 'n minimum loon van $15 per uur soek. Die mees onlangse betoging was in Atlanta. Met vuiste wat in die lug pomp,…
Donderdag, 02 April 2015 01:00
Die eerste 24-7 Prayer Asia Gathering is tussen 12 en 14 Februarie in Hong Kong gehou. Dit was 'n sleuteloomblik vir die Asia 24-7-netwerk. Vir vyf jaar saai baie voortdurend in verhoudings regoor…
Donderdag, 02 April 2015 01:00
Jemen is die Arabiese wêreld se armste land. Die lewe vir Christene in Jemen is baie moeilik. Alle Christene daar is van 'n Moslem agtergrond en dit is verbode vir Moslems om hulle…
Donderdag, 09 April 2015 01:00
Elke jaar steek duisende Kambodjaanse migrante die grens met Thailand oor op soek na werk en beter lewensomstandighede. Hulle gaan die land binne sonder dokumente nadat hulle gewetenlose handelaars betaal het wat voordeel…
Donderdag, 02 April 2015 01:00
Die stamme van Afghanistan hoor van Christus as media bereik waar mense nie fisies kan gaan nie. Films, radio, webwerwe, selfone, SMS-boodskappe en selfs Twitter ontvang antwoorde wat nog nooit tevore gesien is…
Donderdag, 09 April 2015 01:00
Verlede maand is u gevra om te bid dat spanne voorbidders geestelik voorbereid moet wees, aangesien hulle van Saterdag 11 April tot Maandag 13 April by sataniese vestings gaan bid. Die organiseerder het…