Admin 2

Admin 2

Donderdag, 16 April 2015 01:00
In Februarie vanjaar het ons berig dat Turkye sy eerste Christelike TV-stasie kry en in 'n seisoen van vrees vir baie Midde-Ooste Christene, het Turkye sy eerste nuwe kerk in 92 jaar goedgekeur…
Donderdag, 23 April 2015 01:00
Die polisie het versuim om 'n arrestasie te maak ses dae nadat 'n kerk in die noordelike Indiese stad Agra aangeval is. St Mary's Church is in die vroeë oggendure van 16 April…
Donderdag, 16 April 2015 01:00
Betogers in verskeie Amerikaanse stede het hoofweë geblokkeer en polisiegebiede uitgeswerm in betogings teen nuwe gevalle van polisiegeweld teen ongewapende swart mans. Onlangs het 250 aktiviste oor New York se Brooklyn-brug gemarsjeer met…
Donderdag, 23 April 2015 01:00
Pakistan se premier het Saoedi-Arabië se versoek om by sy militêre veldtog in Jemen aan te sluit, verwerp. Hy glo 'as die Saoedi's 'n grondoorlog in Jemen aangaan - met of sonder Pakistanse…
Donderdag, 16 April 2015 01:00
In Januarie het Christian Today berig dat skendings van godsdiensvryheid in Kuba toeneem, met die voorvalle wat meer gewelddadig word. Protestantse pastore word arbitrêr aangehou of geslaan en kerke word afgebreek. Alles word…
Donderdag, 23 April 2015 01:00
Die USS Theodore Roosevelt en haar begeleiderskip, 'n geleide-missiel-kruiser, vaar na die Arabiese See. Hierdie massiewe skip dra F/A-18-vegvliegtuie en sal 'n magsvertoon in die streek wees te midde van berigte dat 'n…
Donderdag, 23 April 2015 01:00
Tonnels is poorte vir terrorisme en fasiliteer eksterne terreurondersteuning tussen Gasa en Sinai. Op 12 April is 'n Egiptiese wet uitgevaardig, wat die straf van die grawe van tonnels wat Egipte se grens…
Donderdag, 23 April 2015 01:00
Suid-Afrikaanse president Jacob Zuma het kerke geroep om die nasie te lei in gebed vir vrede en vriendskap ná xenofobiese geweld in Durban, Johannesburg en ander dele van die land. “Die meerderheid Suid-Afrikaners…
Woensdag, 24 Junie 2015 01:00
In 'n ietwat geografies en kultureel uitdagende ontwikkeling het die eerste Europese Spele ooit op 13 Junie in Baku, die hoofstad van Azerbeidjan, begin. Azerbeidjan word gewoonlik as 'n Sentraal-Asiatiese land geïdentifiseer, maar…
Dinsdag, 09 Junie 2015 01:00
Christenskap word toenemend gemarginaliseer deur 'n vyandige media en openbare bui. Christelike moraliteit en geloof in die uniekheid van Jesus word as 'onverdraagsaam' bestempel. Regeringsregulasies maak dit al hoe moeiliker om in die…
Bladsy 39 van 143