Donderdag, 16 April 2015 01:00
In 'n blogpos getiteld Mission Agencies 2050, het die voormalige uitvoerende direkteur van Wycliffe UK, Eddie Arthur, dalende kerkbywoning in die VK sedert 1970 vergelyk met die skerp styging in die aantal sendingagentskappe…