Admin

Admin

Woensdag, 31 Januarie 2018 16:51
deur Raymond Ibrahim 21 Januarie 2018 om 05:00https://www.gatestoneinstitute.org/11775/persecuted-christians-open-doors Kortom, die oorweldigende meerderheid van vervolging wat hierdie 215 miljoen Christene wêreldwyd ervaar – veral die ergste vorme, soos verkragting en moord – vind plaas…
Woensdag, 31 Januarie 2018 16:39
Jy het seker gehoor van die massiewe aanval Sondag op 'n internasionale hotel in die Hoofstad, waar 'n dierbare suster van ons vermoor is. Twee dae later is 'n bekende NRO wat die…
Woensdag, 31 Januarie 2018 16:35
Jemen het die afgelope drie jaar 'n groot burgeroorlog ondergaan. Stede word steeds gebombardeer en die infrastruktuur stort in duie. Die media berig dat meer as 10 000 mense vermoor is met drie…
Vrydag, 25 Augustus 2017 17:11
Die direkteur-generaal van UNESCO het Woensdag die universele eis vir vryheid onthou wat gelei het tot die 1791-opstand deur slawe in wat nou Haïti is. Irina Bokova het die belangrikheid daarvan beklemtoon om…
Vrydag, 25 Augustus 2017 17:10
Onesphore Rwaje, aartsbiskop van Rwanda, het kinders aangesê om hulself as toekomstige leiers van kerk en land te sien. Hy het sy opmerkings gemaak toe kinders bymekaargekom het by 'n geleentheid wat deur…
Vrydag, 25 Augustus 2017 17:08
Al-Sjabaab-vegters het op 17 Augustus vier Christenmans in 'n dorpie in die Lamu-distrik vermoor. Drie is met kapmes doodgekap; die vierde is in sy huis verbrand. Al-Sjabaab oortref Boko Haram as Afrika se…
Vrydag, 25 Augustus 2017 17:07
Duisende sendelinge wêreldwyd is afhanklik van ons gebede vir krag. Afghanistan is maar een van die nasies waar mensegroepe nog nie van Jesus Christus gehoor het nie. Kulturele tradisies wat eeue se inval…
Vrydag, 25 Augustus 2017 17:06
Dit word die grootste massavergiftiging in die geskiedenis genoem. Putte wat in die Indiese subkontinent in die 1970's geboor is, het miljoene blootgestel aan arseen wat uit omliggende rotse en grond in hul…
Vrydag, 25 Augustus 2017 17:05
Die Kommissie vir Internasionale Godsdiensvryheid het 'n verslag oor godslasteringswette wêreldwyd uitgereik. Die vyf lande wat die slegste punte behaal, is Iran, Pakistan, Jemen, Somalië en Katar, terwyl 71 van die wêreld se…
Vrydag, 25 Augustus 2017 17:03
CBN News het by 46 Christene van Rusland aangesluit wat na afgeleë Mongoolse provinsies gaan waar min van Christus se liefde gehoor het. Die 17-jarige Alena Barsokov het gesê: 'Wat ek probeer doen,…
Bladsy 6 van 10