Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Dinsdag, 17 Februarie 2015 00:00
Owerhede in 203 lande oorweeg dit om HSBC se optrede te ondersoek om meer as 100 000 ryk individue te help om belasting te vermy. In die Verenigde Koninkryk beplan die Komitee vir…
Dinsdag, 17 Februarie 2015 00:00
’n Strook grond langs Gasa se suidelike grens met Egipte, genoem die Rafah-buffer, is vyf km lank en die sloping daarvan is een van verskeie maatreëls wat die Egiptiese regering onderneem het om…
Dinsdag, 17 Februarie 2015 00:00
Nadat die Jordaanse vlieënier, Muath al-Kasasbeh, deur IS gevange geneem is en toe in 'n hok doodgebrand is, het Jordan belowe om agter Islamitiese Staat aan te gaan totdat die terreurgroep 'uitgeskakel en…
Dinsdag, 17 Februarie 2015 00:00
Aartsbiskop Bashar Warda het hierdie week na Londen gereis om 'n Westminster-byeenkoms toe te spreek oor Irak se dalende Christenbevolking en verdere optrede deur die Britse regering te versoek. "Christene in Irak het…
Dinsdag, 17 Februarie 2015 00:00
Mense het die binneland van CAR aangedurf vir pre-nasionale dialoogbesprekings en teruggekeer met koue ooggetuieverslae. Hele dorpies lê vermors deur vuur of verlate met inwoners wat in die bos woon. Baie gesinne ly…
Dinsdag, 17 Februarie 2015 00:00
Nigerië se hoof van die verkiesingskommissie het Nigerië se verkiesing tot 28 Maart uitgestel omdat geen troepe beskikbaar was om kiesers te beskerm nie. Alle beskikbare militêre personeel veg teen Boko Haram in…
Vrydag, 06 Februarie 2015 00:00
Ibrahim al-Rubaish, leier van Al-Kaïda in die Arabiese Skiereiland (AQAP), het verlede week aangekondig dat Frankryk nou hul hoofteiken is weens die 'verswakking' van die Amerikaanse 'oorlog teen Islam'. AQAP het ook verantwoordelikheid…
Vrydag, 06 Februarie 2015 00:00
Al-Kaïda in die Arabiese Skiereiland (AQAP) leier Ibrahim al-Rubaish het verlede week aangekondig dat Frankryk nou hul hoofteiken is weens die 'verswakking' van die Amerikaanse 'oorlog teen Islam'. AQAP het ook verantwoordelikheid geneem…
Vrydag, 06 Februarie 2015 00:00
Bobby Jindal, goewerneur van Louisiana, het 'n groot geleentheid vir Christelike pastore aangebied, genaamd The Response - Louisiana: A Call to Prayer for a Nation in Crisis. Hy het 49 van sy mede-Amerikaanse…
Vrydag, 06 Februarie 2015 00:00
Bobby Jindal, goewerneur van Louisiana, het 'n groot geleentheid vir Christelike pastore aangebied, genaamd The Response - Louisiana: A Call to Prayer for a Nation in Crisis. Hy het 49 van sy mede-Amerikaanse…
Bladsy 213 van 606