Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Vrydag, 06 Maart 2015 00:00
Vyf kerkleiers in Laos is verlede week gevange geneem omdat hulle 'onwettige dokters' was nadat hulle vir 'n siek vrou gebid het wat later gesterf het. Hulle is tans in die Savannakhet Provinsiale…
Vrydag, 06 Maart 2015 00:00
’n Jong vrou wat weghardloop van haar Afghaanse dorpie en ’n gereëlde huwelik is vergelykbaar met die oorsteek van ’n besige straat geblinddoek – daar is ’n groot waarskynlikheid dat sy vermoor sal…
Vrydag, 06 Maart 2015 00:00
'n Groep Christenleiers in die Oos-Vrystaatse dorp Harrismith beoog om mense te help om skuld te kry en in ''n ruim finansiële ruimte' te kom deur 'n innoverende program wat rentevrye lenings en…
Vrydag, 06 Maart 2015 00:00
Verlede week het jy gebid in 'n ontwikkelende situasie in noordoos-Sirië wat die ontvoering van Assiriese Christene deur Daesh behels het. Ons is bly om te rapporteer dat negentien gyselaars op 1 Maart…
Vrydag, 06 Maart 2015 00:00
Die Nigeriese Islamitiese sekte Boko Haram het Maandag 'n video vrygestel wat wys hoe militante twee mans onthoof. Dit is hul eerste aanlynplasing wat gebruik maak van die gevorderde grafika en redigeringstegnieke wat…
Vrydag, 06 Maart 2015 00:00
Eerste Minister Benjamin Netanyahu het Maandag die Amerikaanse Israeliese Komitee vir Openbare Aangeleenthede toegespreek en hulle herinner aan Iran se steun vir terreurorganisasies en sy verklaarde doel om die Joodse Staat te vernietig.…
Vrydag, 27 Februarie 2015 00:00
’n Wysiging aan die reëls van die Verenigde State se grootste Presbiteriaanse denominasie om gay-huwelike te erken, het aansienlike steun in sy streekliggame gekry, met 51 van 172 ringe wat reeds ten gunste…
Vrydag, 27 Februarie 2015 00:00
In 252 stede in 19 lande verenig Christene in 'n pro-lewe veldtog genaamd '40 Days for Life' wat gedurende die Lydenstyd sal duur. Die missie van die veldtog is om die kerk te…
Vrydag, 27 Februarie 2015 00:00
Mianmar het 'n noodtoestand afgekondig in 'n grensstreek waar gevegte tussen die weermag en 'n self-gestileerde burgermag genaamd die National Myanmar Democratic Alliance Army tienduisende burgerlikes gedwing het om Kokang na die buur…
Vrydag, 27 Februarie 2015 00:00
Verlede November het oproeriges geregtigheid geëis vir 43 vermiste universiteitstudente wat na bewering in Oktober deur die munisipale polisie in Iguala-stad ontvoer is. In Januarie vanjaar het Mexiko se regering gesê die vermiste…
Bladsy 211 van 606