Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Maandag, 23 Maart 2015 00:00
Christene maak minder as 2% van Pakistan se oorweldigende Moslembevolking uit, en Christelike gemeenskappe word dikwels deur militante geteiken. Verlede naweek het 'n uitloper van die Pakistanse Taliban verantwoordelikheid aanvaar vir die bombardement…
Maandag, 23 Maart 2015 00:00
Verlede Vrydag, 13 Maart, het die president van die Suid-Stille Oseaan-nasie Vanuatu na Japan gereis om die derde VN-wêreldkonferensie oor ramprisikovermindering by te woon wat die volgende dag geopen het. Vir die grootste…
Saterdag, 14 Maart 2015 00:00
UNICEF vestig weereens ons aandag op kinders in gevaar en hernu hul oproep vir die beëindiging van geweld teen kinders. Regoor die wêreld is miljoene kinders in gevaar. Te veel kinderjare word gebreek…
Saterdag, 14 Maart 2015 00:00
Kinders wat in Indië vermis raak, word vir verskeie doeleindes uitgebuit en mishandel – uitgevoer as kameeljoggies in die Golflande of slagoffers van liggaamsorgaanhandel en selfs groteske kannibalisme soos berig by Nithari-dorpie in…
Saterdag, 14 Maart 2015 00:00
’n Onwettige mark vir kinders het in China ontwikkel. Babas word openlik aanlyn verkoop. Die polisie sê baie van die slagoffers is van die geraamde 20 000 kinders wat elke jaar ontvoer word…
Saterdag, 14 Maart 2015 00:00
'n Meerderheid lande het wetgewing aangeneem om die indiensneming van kinders te verbied of beperkings te plaas, baie daarvan gelei deur standaarde wat deur die Internasionale Arbeidsorganisasie (ILO) aanvaar is. Ten spyte van…
Saterdag, 14 Maart 2015 00:00
Kinders is veral kwesbaar vir wanvoeding en siektes wat verband hou met swak sanitasie. Met die ineenstorting van gesondheidstelsels was daar uitbrake van hoogs aansteeklike siektes soos masels en selfs polio. Die gebrek…
Saterdag, 14 Maart 2015 00:00
’n Nuwe IS-video wys hoe ’n kind ’n Israeliese Arabiese man teregstel wat daarvan beskuldig word dat hy vir Israel spioeneer. Die kind het hom met 'n handwapen in die kop geskiet. "So…
Saterdag, 14 Maart 2015 00:00
Regoor die nasies word kinders getraumatiseer deur straatgeweld, oorloë, gesinsgeweld, ontvoering, kinderarbeid en mensehandel. Sien die ses Gebedswaarskuwing-artikels hieronder. In Suid-Afrika het die Petra-instituut naby Witrivier, Mpumalanga, 'n kinderbediening ontwikkel wat spesifiek ontwerp…
Vrydag, 06 Maart 2015 00:00
Na aanleiding van onrus in Ferguson in Amerika toe 'n ongewapende swart man deur 'n wit polisiebeampte vermoor is, het 'n ondersoek gerapporteer dat swart inwoners gereeld hul grondwetlike regte geskend word deur…
Bladsy 210 van 606