Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Donderdag, 26 Maart 2015 00:00
'n Simbool wat Christene teiken het, het 'n beweging aangewakker. IS het die Arabiese letter vir 'N' (om Nasarener of Christen aan te dui) op die huise van gelowiges in Mosoel geverf. Inwoners…
Donderdag, 26 Maart 2015 00:00
Twee Protestantse neefs, Casto Hernández en Juan Placido Hernández, is gevange geneem en toe saam met hul gesinne uit hul gemeenskap geskors nadat hulle geweier het om hul godsdiensoortuigings te verloën. Christian Solidarity…
Donderdag, 26 Maart 2015 00:00
Elf mediese studente en dokters van Soedanese oorsprong het na Sirië gegaan om mediese bystand aan IS te verleen. Lede van die groep het teksboodskappe gestuur waarin hulle gesê het dat hulle hospitaalpasiënte…
Donderdag, 26 Maart 2015 00:00
Siriërs voel 'toenemend meer deur die wêreld verlaat', aangesien wêreldwye aandag op IS-militante fokus terwyl geweld en regeringsburokrasie die lewering van hulp en mediese voorrade aan 12 miljoen mense verhinder. Ban Ki-moon, VN-hoof,…
Donderdag, 26 Maart 2015 00:00
Muhammad Buhari wil die huidige Christelike president van Nigerië vervang. Buhari het in die verlede gesê: 'Sharia moet regoor Nigerië ingestel word. Ek sal voortgaan om openlik en binne my totale toewyding aan…
Maandag, 23 Maart 2015 00:00
Vier jaar gelede vandeesweek het 'n groep jong tieners met 'n blikkie verf boodskappe op 'n muur in Daraa-stad gespuit. Hulle kon dit nie geweet het nie, maar oor die volgende nege dae…
Maandag, 23 Maart 2015 00:00
Die volgende stap na die Israeliese verkiesing is om 'n koalisieregering te vorm. Die finale uitslag van die stembusse sal teen Vrydag bekend wees aangesien die soldate en diplomate se stemme getel moet…
Maandag, 23 Maart 2015 00:00
'n Groep van 30+ gewapende mans het die Ibn Sina-hospitaal in Sirte aangeval en 20 werkers ontvoer. Die hospitaalwerkers het besluit om die stad te verlaat weens die swak veiligheidsituasie daar en die…
Maandag, 23 Maart 2015 00:00
Terwyl Boko Haram dood en vernietiging na Nigerië bring, rapporteer 'n radiobediening wonderbaarlike getuienisse van redding en beskerming te midde van terreur. Die Tide-radio praat oor Jesus in die taal wat hulle gebore…
Maandag, 23 Maart 2015 00:00
'n Broer in Pakistan skryf: 'Die regering gaan voort om terrorisme te bekamp. Op sommige plekke het dit dit moeilik gemaak vir kleiner groepe Christene. Kerke en skole moet metaalverklikkers, hoë mure en…
Bladsy 209 van 606