Admin 2

Admin 2

Woensdag, 30 November 2011 13:40
Die wêreldwye Christelike uitsaaier Trans World Radio (TWR) is Maandag, 21 November, 'harder as ooit' regoor Asië gehoor, nadat hy twee senders ingehuldig het, wat dit hoop sal help om 'miljoene meer mense'…
Maandag, 28 Junie 2010 16:34
Wil jy die Jesus-golf in die 21ste eeu ry? Daar is 'n toepassing daarvoor! Die revolusionêre nuwe mediamaatskappy DV8 Media het 'The Life of Jesus' vrygestel, die eerste omvattende selfoontoepassing wat aan die…
Woensdag, 19 Mei 2010 12:59
Die regering het onder druk gebuig en sy hoogs omstrede planne vir Engeland teruggetrek. Ingevolge die voorstelle sou seksopvoeding 'n statutêre deel van die nasionale kurrikulum word en beheer oor die inhoud van…
Woensdag, 11 Mei 2011 14:36
www.Bible.is die gewilde Bybeltoepassing van die Oudiobybelbediening Faith Comes By Hearing (FCBH), is nou beskikbaar vir gebruik in Arabies. Arabies, wat deur meer as 221 miljoen mense regoor die wêreld gepraat word, sluit…
Maandag, 29 April 2013 15:02
Elke jaar trek duisende jongmense uit na die sonnige kus van Ibiza (Baleariese Eilande, Spanje) vir die superklubs, goedkoop drank en seks. Lucy Hardy van die VK het ook haar laaste paar somers…
Donderdag, 09 Augustus 2012 16:06
Na die ingryping van die Christian Legal Centre, het die stadsraad van Gloucester 'n verklaring uitgereik waarin hy om verskoning gevra het dat hy 'n Christelike groep gekeer het om pamflette uit te…
Vrydag, 07 Oktober 2011 13:06
Vir 30+ jaar het die JESUS Film Project (JFP) mense by Jesus betrek deur rolprente in hul moedertaal met sendelinge wat die wêreld met film, projektors en filmskerms reis terwyl hulle die storie…
Dinsdag, 27 Desember 2011 13:54
Vier jaar gelede is 'n sendingbeweging op voetsoolvlak onder jongmense in Duitsland aangesteek onder die naam 'No Limit'. Sedertdien is 7 000 Christene gemobiliseer om uit te reik na nie-gelowiges en 4 000…
Vrydag, 09 Julie 2010 17:08
As jy wil weet wat op die Global Day of Prayer (GDOP) oor die Britse Eilande gebeur het, gaan na die 'Meer'-skakel en dan na 'GDOP 2010-verslag van VK' waar jy 'n korter…
Woensdag, 12 Januarie 2011 14:47
’n Christen-sendeling in Suid-Devon, wat in Gambië tronk toe gestuur is vir opruiing, is vrygelaat. Fiona Fulton, van Torquay, en haar man David, oorspronklik van Troon, Ayrshire, is verlede Desember tot 12 maande…
Bladsy 132 van 143