Ons is verheug om te rapporteer dat Pastoor Yousef Nadarkhani, die Iranse pastoor wat ter dood veroordeel is vir afvalligheid, Saterdag vrygespreek en uit die tronk vrygelaat is. (Sien Gebedswaarskuwing 36-2012) Hy is…
Vrydag, 16 Maart 2012 08:18
Nadat hulle onlangs na 'n Christelike evangelisasie-uitsending gekyk het, het 'n Iraanse gesin gebid om Christus in hul harte te vra. Maar hulle was bekommerd dat hulle dalk nie 'korrek' gebid het nie.…
Dinsdag, 01 Junie 2010 19:20
Twee Christelike geloofsgevangenes is 14 maande ná hul inhegtenisneming van alle aanklagte vrygespreek – en is nou veilig in ’n land buite Iran. Maryam Rustampoor en Marzieh Esmaeilabad het verlede Saterdag Iran verlaat…
Woensdag, 19 Mei 2010 11:32
Ten spyte van vervolging, groei die Iranse kerk vinnig met meer as 300 000 Nuwe Testamente wat gedruk is en Iraniërs na Christus lei. Kerkleiers vra vir meer Bybels aangesien hulle glo grootskaalse…
Vrydag, 29 April 2011 08:36
Die kerk in hierdie stad is in die vroeë 1900's uitgewis, en daar was geen Christelike getuienis tot net 'n paar jaar gelede toe 'n Persiessprekende kerk daar geplant is nie. Die afgelope…
Saterdag, 28 Mei 2011 09:13
Elf lede van een van Iran se grootste evangeliese huiskerkbewegings, wat aangekla is van 'optrede teen die orde van die land' en die drink van alkohol, is deur 'n Iranse hof vrygespreek. Die…
Saterdag, 19 Oktober 2013 14:23
Tien jaar gelede het 'n jong Moslemmeisie gedroom dat sy Jesus met 'n halssnoer na haar toe sien kom het. Hy het dit om haar nek gehang. Sy kyk af en sien 'n…
Saterdag, 30 Junie 2012 17:35
'Elke keer as ek die Arktiese gebied besoek, vra die mense my: 'Wanneer sal ons die volledige Bybel hê?' Nou kan hul vraag uiteindelik beantwoord word,' sê Hart Wiens, direkteur van Skrifvertalings by…
Woensdag, 12 Januarie 2011 14:34
'n Nuwe peiling wat deur Christian Concern aangevra is om saam te val met die bekendstelling van sy Nie Skaam-veldtog nie, het aan die lig gebring, 'die meeste Britte dink dat Christene hul…
Donderdag, 16 Junie 2011 14:14
Na aanleiding van verlede week Gebedswaarskuwing-item wat 'n konferensie vir Christendokters op 11-12 Junie uitlig, verskaf hierdie Lof-INSIG sommige van die verhale van wonderwerke wat Christendokters die afgelope jare gesien het. Baie van…