Donderdag, 09 Junie 2011 15:25
'n Toename in die arrestasie van Iraniërs wat van Islam bekeer het, openbaar 'n oorvloedige oes wat voortspruit uit evangelisasie deur geheime huiskerke in die Islamitiese staat, volgens Iranse Christenleiers. "Vervolging het tot…