Admin 2

Admin 2

Maandag, 19 Julie 2010 21:15
Byna 70 000 mense in die Dominikaanse Republiek en Puerto Rico het hul geloof in Jesus geplaas deur die 'My Hope' Billy Graham TV-projek. Na maande se voorbereiding het Christene regoor die Dominikaanse…
Sondag, 18 Desember 2011 12:08
Gebedsbyeenkomste vir dokters en mediese personeel vind plaas in die St. Jehoshaphat-kerk in Lviv, Wes-Oekraïne, berig The Christian Telegraph met verwysing na die webwerf van die Oekraïense Grieks-Katolieke Kerk en credo-ua.org. Sulke samewerking…
Donderdag, 16 Junie 2011 14:11
Torgen Sondergaard is 'n jong evangelis van Denemarke. Hy glo dat wanneer mense Jesus begin volg, dit belangrik is om hulle dadelik te leer om die bevele van Jesus uit te leef. Neem…
Vrydag, 20 Mei 2011 09:52
In Denemarke beweer ten minste 4 persent van die land se bevolking dat hulle van die Moslem-geloof is. Nou, een voormalige Moslem deel die evangelie van Jesus Christus met hulle. Massoud Fouroozandeh is…
Saterdag, 09 Maart 2013 15:24
Nadat hy 'n man vermoor het, het Edward Salazar Mauricio die elektriese stoel in die gesig gestaar. Deur God se genade het hy lewenslange tronkstraf gekry. Mauricio het 'n Rooms-Katolieke opvoeding gehad, maar…
Donderdag, 13 Junie 2013 19:20
David Cameron se Big Society Awards gee erkenning aan uitstaande mense en organisasies wie se werk lewens verbeter en gemeenskappe versterk. Die Cinnamon Network het Maandag 'n Big Society-toekenning ontvang, aangesien die Eerste…
Woensdag, 12 Januarie 2011 14:36
In 'n tweede soortgelyke saak die afgelope dae, het 'n Christelike straatprediker £7 000 plus koste van die Cumbria-polisie gewen as skikking vir 'n eis van onregmatige arrestasie, onwettige tronkstraf en skending van…
Saterdag, 11 September 2010 11:21
’n Gerespekteerde Kubaanse kerkleier wat verlede week onverwags gearresteer en in die hof verhoor is, is van alle aanklagte onthef nadat sy beskuldigers teenstrydige getuienis teen hom gelewer het. Volgens Christian Solidarity Worldwide…
Vrydag, 26 November 2010 17:04
Kuba beleef een van die vinnigste kerkgroeikoerse in die wêreld – die Southern Baptist International Mission Board (IMB) sê dit word bewys deur die feit dat daar net nie genoeg kerke is om…
Woensdag, 26 Januarie 2011 14:38
Kerke saam in Brittanje en Ierland (CTBI) het die begin van vanjaar se Week van Gebed vir Christelike Eenheid gemerk met die bekendstelling van 'n nuwe sosiale netwerk-webwerf. CT Connect is 'n gratis…
Bladsy 135 van 143