Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Dinsdag, 12 April 2011 16:44
Die godslasteringverhoor van vyf lede van die Kerk van Iran is uitgestel weens 'n gebrek aan bewyse. (Dankie Here) Volgens 'n nuusverklaring van Christian Solidarity Worldwide is die verhoor van pastoor Behrouz Sadegh-Khandjani,…
Maandag, 29 April 2013 17:39
Die tweede aardbewing wat Iran in minder as 'n week getref het, het huise en winkels aan beide kante van die Iran-Pakistan-grens Dinsdag omvergewerp. Iranse TV het internasionale media gekritiseer omdat hulle die…
Donderdag, 31 Januarie 2013 17:00
Sedert die Islamitiese Revolusie van 1979 in Iran het invloedryke figure van die Islamitiese regime, veral Ayatollahs wat met die regime geaffilieer is, gereeld probeer om die regering en veiligheidsowerhede uit te lok…
Maandag, 18 Junie 2012 09:18
Owerhede in Iran het verlede week die sluiting van 'n kerk in die hoofstad, Teheran, beveel te midde van 'n regeringsveldtog om die paar erkende kerke wat Farsi-sprekende dienste aanbied, volgens 'n menseregtegroep…
Woensdag, 09 November 2011 14:10
Iran bestee groot bedrae geld om die Christendom wat onder Iranse jeug versprei, teë te werk en te verwar. Haghighat-e-sabz-e-Gilan is gevorm om 'godsdienstige leringe oor beide Islam en Christendom te identifiseer' en…
Saterdag, 07 Augustus 2010 14:10
’n Voorafbeplande en gekoördineerde aanval deur veiligheidsmagte op ’n bus vol Christene in die stad Mashhad het daartoe gelei dat al die insittendes in hegtenis geneem is. Hulle was op reis om by…
Woensdag, 19 Mei 2010 10:13
Farsi Christian News Network (FCNN) berig dat 'n nuwe Christenbekeerling met die naam Saeed op 7 Maart 2010 deur twee ongemerkte motors, wat aan die ministerie van inligting behoort, voorgekeer is. Nadat hy…
Maandag, 28 Junie 2010 16:23
Iranse bronne rapporteer dat die Revolusionêre Wag manne en toerusting in 'n 'oorlogwaarskuwing'-situasie in die Kaspiese See-streek ontplooi het weens toenemende Amerikaanse en Israeliese militêre personeel in Azerbeidjan. Op 22 Junie het 'n…
Donderdag, 20 Junie 2013 12:43
President Hassan Rouhani het gesê, ''n nuwe geleentheid is geskep vir diegene wat werklik demokrasie, interaksie en vrye dialoog respekteer.' Hy hou toesig oor 'n Iran wie se sosiale en ekonomiese situasie versleg,…
Donderdag, 03 Februarie 2011 15:32
Elam Ministries het 'n akkurate verslag saamgestel wat die bekende gevalle van vervolging oor die afgelope ses maande uiteensit en vra ons om dit te gebruik om in te tree en ook om…
Bladsy 315 van 606