Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Maandag, 19 Julie 2010 21:06
Daar is ten minste 200 Moslem mense groepe van meer as 100 000 individue Daar is ten minste 200 Moslem mense groepe van meer as 100 000 individue wat geen Christelike getuienis ontvang…
Dinsdag, 12 April 2011 16:42
'Bekeer of sterf'. Masih Gill, 'n Christen van die stad Mardan, in die provinsie 'Khyber Pakhtunkhwa' Noord-Pakistan is met hierdie woorde gedreig deur 'n groep Moslems met wie hy gepraat het ná die…
Maandag, 24 Mei 2010 08:24
Ten spyte van die versekering van geregtigheid van amptenare, ly die Lao-Christene wat met 'n vuurwapen uit die dorpie Katin geskors is omdat hulle nie hul geloof verloën het nie (Prayer Alert0810), 'n…
Saterdag, 14 Augustus 2010 14:02
Na aanleiding van verlede week se INSIG-ARTIKEL dank ons God dat, afgesien van 'n paar voorvalle in die Skeurvallei, die referendumstemming verlede week vreedsaam was met geen geweld tussen stamme nie. Alhoewel 70%…
Saterdag, 26 Maart 2011 09:11
Operation World state 70 persent van Japannese beweer geen persoonlike godsdiens nie, maar 'n meerderheid volg rituele van Boeddhisme of Shintoisme. Slegs 1,5 persent volg Christus. Ons kan bid dat God die klein…
Maandag, 21 Maart 2011 09:33
Global Day of Prayer Nuusbrief opsomming: 'Hulle noem dit die vyfde kragtigste aardbewing in die geskiedenis. Talle liggame is reeds gevind; vernietiging van geboue, is verwoestend; 2 000 mense is uit 'n gebied…
Saterdag, 16 April 2011 14:12
Laurent Gbagbo het ongelukkig aanspraak gemaak op bedrog deur veiligheidsmagte te gebruik om burgeroorlog aan te blaas totdat hy uit gedwing is. Histories het Gbagbo steun geniet van Amerikaanse leiers wat demokratiese waardes…
Vrydag, 21 Oktober 2011 14:04
Terwyl Westerse ekonomieë aanhou ploeter, het die G20-vergadering in Cannes op 3 en 4 November epiese belangrikheid in die gedagtes van ekonome gekry. Iets moet daar gebeur, beweer Westerse politici, wat die weste,…
Saterdag, 23 Oktober 2010 09:18
Wêreldwyd is daar seker vyf miljoen Vrymesselaarslede. Die Adjunk Grootmeester van die Grootlosie van Ierland sê 'Ons het hoegenaamd niks om weg te steek nie. Die enigste geheimsinnige aspekte van Vrymesselary is die…
Dinsdag, 09 November 2010 19:03
Meer as twaalf bomme het Bagdad Dinsdagaand getref en 36 mense gedood en 320 ander gewond in gekoördineerde ontploffings twee dae nadat Al-Kaïda-verwante gewapende mans 'n kerk bestorm het in een van die…
Bladsy 318 van 606