Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Vrydag, 16 Augustus 2013 19:37
Namate druk op Christelike gemeenskappe toeneem, is drie Christen-bekeerlinge Farshid Modares-Aval, Mohammad-Reza Pirri en Yashar Farzin-No op 20 Julie gearresteer toe owerhede hul huise deursoek en op 'n aantal van hul persoonlike besittings…
Vrydag, 29 April 2011 08:26
In onlangse maande is 'n veldtog van dreigemente en opposisie teen enige geloof wat strydig is met Sjiïete, veral die Christelike geloof, aan die gang deur Sjiïtiese geestelikes en alle media wat met…
Donderdag, 10 Mei 2012 13:33
Die pastoor van 'n kerk in Esfahan, en nege gevangene Christene van die stad is op 30 April en 1 Mei bevry, hangende hul herroeping op 'n toekomstige datum. Volgens die Farsi Christian…
Vrydag, 19 November 2010 08:50
Huiskerkleiers vrees 'n verhoogde vlaag van vervolging na 'n toespraak deur Iran se hoogste leier, Ayatollah Ali Khamenei, wat gewaarsku het teen die 'netwerk van huiskerke' wat 'Islamitiese geloof bedreig en jong Moslems…
Dinsdag, 21 September 2010 14:33
In sy nuusaandprogram op Vrydag 10 September het Iranse staatstelevisie aangekondig dat nege mense gearresteer is op aanklag van evangelisasie net buite Hamedan. In hierdie verslag het Staatstelevisie genoem dat twee van hierdie…
Donderdag, 03 Februarie 2011 15:43
Ons loof God vir die vier vroue wat op 29 Januarie vrygelaat is, en een vrou en twee mans wat op die 26ste vrygelaat is wat op 26 Desember 2010 saam met 31…
Woensdag, 06 April 2011 14:33
Iranse owerhede het in die geheim 'n Joods-Armeense egpaar saam met een vrou en twee ander mans tereggestel. Dit is onbekend waarvoor hulle aangekla is. Die dagbreek teregstelling was op 14 Maart volgens…
Donderdag, 23 Mei 2013 19:45
’n Voormalige president wat deur Iran se gematigdes ondersteun word en as ’n stigterslid van die Islamitiese republiek beskou word, is gediskwalifiseer om ’n kandidaat in Iran se verkiesing te wees, asook Ahmadinejad…
Donderdag, 02 Junie 2011 14:21
'n Verslag van 2010 van die Europese Komitee vir Verdediging van Iranse Christene is op Farsi Christian Network-nuusdraad geplaas waarin gesê word dat 'druk op en afknouery van die Christelike gemeenskap in die…
Donderdag, 12 Julie 2012 19:28
Iran het die media gewaarsku teen die publikasie van verslae oor die impak van Westerse sanksies en dring daarop aan om saam te werk sodat 'die land nie seergemaak word nie,' het Mohammad…
Bladsy 310 van 606