Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Maandag, 02 Augustus 2010 09:28
Soos onbevestigde berigte steeds na vore kom van 'n dreigende Israeliese aanval op Iran se kernfasiliteite in die Midde-Ooste media. ’n VSA-gebaseerde strategiese intelligensiemaatskappy het kaarte vrygestel wat Amerikaanse vlootdraers naby Iranse waters…
Woensdag, 26 Januarie 2011 14:30
Sedert verlede weke se berig oor die in hegtenis geneem Christene tydens Kersfees was daar geen verdere kontak van die aangehoudenes nie. Dit is amper seker dat hulle in Blok 209 in die…
Donderdag, 08 Augustus 2013 19:05
Christian Solidarity Worldwide (CSW) het kommer uitgespreek oor die toekoms vir godsdiensminderhede in Iran nadat 'n fatwa, of godsdiensbevel teen die Baha'i-gemeenskap uitgereik is. Die fatwa, of godsdienstige edik, is op 31 Julie…
Saterdag, 09 Oktober 2010 06:59
'n Jong Iranse gelowige uit 'n Moslem-agtergrond is dood aan beserings wat hy opgedoen het toe hy erg deur 'n familielid geslaan is. Elam Ministries rapporteer dat die familielid uitsondering geneem het van…
Vrydag, 14 Oktober 2011 14:52
Daar was verwikkelinge in pastoor Yousef Nadarkhani se situasie, wie se doodvonnis vir afvalligheid einde September in hofverhore bekragtig is. Eerstens is sy prokureur ingelig dat die saak na Iran se opperleier, Ayatollah…
Donderdag, 03 Januarie 2013 19:17
Pastoor Yousef Nadarkhani is na bewering op Kersdag gearresteer weens onbehoorlik voltooide papierwerk, wat hom die kans geweier het om vir die eerste keer in drie jaar die geboorte van Christus by die…
Saterdag, 23 Oktober 2010 09:21
Voice of the Martyrs (VOM) berig 'n Christen-pastoor in Iran staar 'n potensiële doodstraf in die gesig vir 'n 'gedagtemisdaad' President Mahmoud Ahmadinejad sê hulle het nie 'n 'gedagtemisdaad'-wet nie, maar dis waarvan…
Donderdag, 17 Januarie 2013 16:40
Pastoor Benham Irani is ernstig siek in die tronk in Iran – en hy behoort in die eerste plek nie in die tronk te wees nie. Terwyl jy dit lees, bloei Pastoor Irani…
Maandag, 19 Julie 2010 21:02
'n Bekende Iraanse pastoor wat in Junie aangehou is, staar teregstelling in die gesig nadat twee regters ooreengekom het om hom 'aanspreeklik te maak vir die doodstraf', in 'n onderdrukking van groeiende Protestantse…
Woensdag, 12 Januarie 2011 14:16
Youcef Nadarkhani, 'n pa van twee en 'n Iraanse pastoor is in Oktober 2009 gearresteer nadat hy beswaar gemaak het teen die onderrig van Islam aan Christenkinders in skole en hy is sedertdien…
Bladsy 311 van 606