Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Saterdag, 21 Augustus 2010 08:28
Na Saoedi-Arabië is die Maldive die enigste nasie wat aanspraak maak op 'n 100-persent Moslem-bevolking. Die Indiese Oseaan-argipel het meer as 70 000 uitgewekene werkers wat verskeie nie-Islamitiese godsdienste verteenwoordig, insluitend die Christendom,…
Donderdag, 05 Julie 2012 14:30
Maldive is nr 6. op Geopende Deure Wêreldwaarnemingslys van lande wat Christene vervolg, en die top-item op die Maledive-lys van grensbeheer se verbode items is 'godsdienstige materiaal wat aanstoot gee aan Islam'. Elke…
Woensdag, 09 November 2011 14:05
Die polisie in die Maldive het Shijo Kokkattu, 'n Indiese onderwyser, gedeporteer omdat hy 'n Bybel in sy huis gehad het - wat vrese bevestig dat onderdrukkende godsdienswette in die eilandnasie toegepas word.…
Saterdag, 23 Oktober 2010 09:19
Berigte van broer Simon se bekering is weinig meer as hoorsê, maar onlangse nuus van Geopende Deure-medewerkers is ontstellend – Simon het verdwyn. Soos baie studente van die Maldive het Simon na Sri…
Woensdag, 12 Januarie 2011 14:02
'n Twee uur lange reis vanaf die hoofstad Kuala Lumpur het 'n geïsoleerde kamp aan die lig gebring waar sommige Christen-bekeerlinge sê dat hulle geneem is om na Islam terug gedwing te word.…
Donderdag, 31 Januarie 2013 17:05
’n Dreigement vandeesweek om Bybels in die Maleisiese taal te verbrand, is die jongste in ’n reeks aanvalle op die Christelike geloof in Maleisië. 'n Nota wat op Dinsdag, 22 Januarie 2013 aan…
Donderdag, 02 Mei 2013 19:16
Meer as 2 000 gevalle van brandstigting, bakleiery en ander verkiesingsverwante misdade is deur die polisie aangeteken sedert Maleisië se parlement vir stembusse ontbind is. Die geweld is baie meer as vorige verkiesings.…
Saterdag, 27 Oktober 2012 09:29
Die volgende is geneem uit 'n verslag wat twee voorbeelde gee van die uitdagings wat in Malawi in die gesig gestaar word. 'Ek is verstom oor die styging in pryse van items in…
Dinsdag, 07 September 2010 11:43
"Malawi is besig om in diktatorskap in te skuif waar dit 'n misdaad is om afwykende sienings van regeringsbeleid te huldig." leiers van die Kerk van Sentraal-Afrika gewaarsku. Die aanklagte het gekom ná…
Saterdag, 26 Oktober 2013 15:30
Madagaskar-ouers se begeerte om hul kinders skool toe te stuur is sterk. Toe president Tsiranana in 2009 beklee is, was sy hoofprioriteite om primêre onderwys te hervorm. Dit is op 'n wanordelike wyse…
Bladsy 294 van 606