Vrydag, 18 Augustus 2017 16:29
Die jaarlikse moessons in Indië, Bangladesj, Nepal en Sierra Leone het honderde sterftes veroorsaak, terwyl duisende uit kitsvloede en modderstortings gevlug het. In Nepal se suidelike vlaktes, die tuiste van baie van sy…