Menseregtegroepe in Kazakstan spreek kommer uit oor 'n dokument van die regerende parlementêre party wat 'nie-tradisionele gelowe' in die land aanval. Die groepe meen die dokument dien die verhoog vir…
Sowat 70 universiteitstudente het op 10 Maart die kapel van Madrid se Complutense Universiteit binnegestorm en beledigings teen die Katolieke Kerk, Pous Benedictus XVI en priesters geskreeu. Verskeie vroue uit…