Russian Ministries het 'n beroep gedoen om 'n Somer van Hoop te verskaf aan duisende behoeftige kinders wat hul lewensveranderende kampe regoor die voormalige Sowjetunie gaan bywoon, berig Peter Wooding…
Die Hongaarse president Pal Schnitt het 'n nuwe Grondwet onderteken wat die huwelik definieer as uitsluitlik tussen 'n man en 'n vrou. Die nuwe dokument erken ook die reg op…